Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21832 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Naledi: Pater meus deur Mario Relandini, vertaal deur Rina Cascione

“Verrassende boek van Mario Relandini. Pater meus is ’n vertelling wat deur kritici as roerend en histories interessant beskryf is … Liefde, aanbidding en respek. Dit alles is Pater meus…...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Queillerie: Ontvoer deur Constant van der Merwe

Ekspolisieman George Ekermans sien hoe ’n meisie in ’n bakkie ingedwing word en hy sit die voertuig onmiddellik agterna. Die ontvoerder ontglip hom egter en al leidraad is ’n eienaardige goue...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Opperwese

Foto: Canva Opperwese in die lyne van die veld kronkel kontoere van ʼn lewenspad en daarin is U te belese : argitektoniese geritsel in die loof van bome op die maat van stilte se musiek – onhoorbaar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitkoms

Foto: Canva Uitkoms wanneer die rivier versnel jou omgooi uit jou kajak bly dit dieselfde water waarin jy jou spane vind en wal toe roeiThe post Uitkoms first appeared on LitNet.The post Uitkoms...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skilpad se lot

Foto: Canva Skilpad se lot Ek is ’n seeskilpad My boot op my rug Onderstebo En ek sink nie Ek swem net Dis my dop My lot My sonskyn het ’n anker aan Die horison bly bo Al klim ek die golwe Ek is sterk...

View Article


’n Manifes vir musikale modernisme in Suid-Afrika: Stefans Grové se...

’n Manifes vir musikale modernisme in Suid-Afrika: Stefans Grové se 1952-Standpunte-artikels Willemien Froneman, Centre for the Study of the Afterlife of Violence and the Reparative Quest (AVReQ), en...

View Article

A manifesto for musical modernism in South Africa: Stefans Grové’s 1952...

Abstract This article presents an in-depth analysis of two significant articles published by South African composer Stefans Grové in 1952 in the journal Standpunte. These articles are argued to form a...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Harry se storie

“Harry se storie” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geroepe

“Geroepe” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger Internasionaal Bate-...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Remembering a revolutionary: The legacy of Frank Anthony

Background map: Canva; book covers: Robbeneiland: My kruis, my huis by Frank Anthony (publisher: Kempen) and The journey by Frank Anthony (publisher: Ravan Press) Professor Fiona Moolla’s article in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fact-checking the fact-checkers

... A major problem with fact-checking is that it can become – and often has become – part of censorship or regulating or downgrading the importance of social media posts. ... Friend and former...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat sê Bettina? Die "sonde" van empatie

Foto: Ivan Samkov op Pexels Bettina Wyngaard skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. Sedert 1933 is dit tradisie dat die nuwe Amerikaanse president ’n diens in die Washington Nasionale Katedraal bywoon....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: The 7th annual Amazwi Literature Heritage Ecology Conference –...

The 7th annual Amazwi Literature Heritage Ecology Conference 18 and 19 March 2025, Makhanda Call for papers | Conference theme: “Symbiosis”  The deadline for submission of abstracts is 10 February....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Om ver te veg

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to read this newsletter online.The post LitNet: Om ver te veg first appeared on LitNet.The post LitNet: Om ver te veg appeared first on...

View Article

China in Afrika: Wat om in 2025 te verwag

1. Inleiding Afrikalande se doelwit in 2025 is om hulle strategiese vennootskappe met China te heroriënteer. Die bevordering van wedersydse belange en agentskap in Chinees-beheerde organisasies in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe los ons die onderwyskrisis op? Faeed Amardien se oplossings

Die LitNet-redaksie het aan Faeed Amardien gevra: Hoe gaan ons die onderwyskrisis oplos? Elke jaar wanneer die matriekpunte kom, sê dieselfde mense dieselfde goed. As jy die minister van onderwys kon...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Om my kastele in Spanje te sloop deur Jaco Barnard-Naudé: Foto’s en video’s...

Jaco Barnard-Naudé se digbundel Om my kastele in Spanje te sloop is op 29 Januarie 2025 tydens ’n intieme geleentheid by die Welgevallen-gemeenskapskliniek op Stellenbosch bekendgestel. Naomi Meyer,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: die jaar wat was en die jaar...

Die LitNet-insetsel is deel van Radio 786 se maandelikse Barakat-program. Barakat, met Fatima Allie, word aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad en LitNet. Die tema vir Januarie 2025 se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

1ste Oproep vir bydraes tot die 5de Sas-byeenkoms op 9–11 Oktober 2025

Die Departement Afrikaans en Neerlandistiek, Universiteit van Wes-Kaapland kondig met trots die 5de Sas-byeenkoms aan. Die Departement word die afgelope 40 jaar met dié simposium verbind wat ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: kykNET-kanale – Februarie-hoogtepunte

TV-reekse op kykNET in Februarie Splinternuwe seisoene van Kokkedoor: Vuur en vlam en Kyk wie praat is maar net twee van die hoogtepunte op Februarie se skedule. Kokkedoor: Vuur en  vlam Kobus Botha...

View Article
Browsing all 21832 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>