Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21837 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Hoekom so pro-Trump?

George Rauch skryf op Facebook: Ek vind dit verstommend dat soveel mense hier op Facebook ekstreme pro-Trump uitsprake maak en dan verder gaan en hul medemense uitmaak vir die domste, slegste en...

View Article


Straight shot: Tembeka Ngcukaitobi about the Expropriation Act

Expropriation Act – neither harmful nor helpful Despite the public debate, the concept of expropriation is neither new nor dangerous. In fact, it is necessary for a functional state, based on the rule...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

"Dude! Waa’s my phone?"– onthou djy daai track?

Jeremeo Le Cordeur se creative hustle wat sy Dude! show involve, is een virrie charts. Elke jaa groei die Dude! brand in niewe ways wat ôs ammal surprise. En nou met sy show Dude! Waa’s my phone?, ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Young SA music producer Luc Lavigne shines in Hollywood Studios

South African producer Luc Lavigne (photo: provided) Lavigne’s work in 2024 has placed him among the top professionals in his field. Through the “ENCORE24” listings by MUSO.AI, he has been ranked in...

View Article

Heupvuur: Theo Venter oor die Onteieningswet

Die nuwe onteieningswet  Die Onteieningswetsontwerp van 2024 is op 24 Januarie 2025 deur president Ramaphosa bekragtig. Dit het die meeste politieke partye onkant gevang en baie waarnemers was verras...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rumi se wyn- en bedwelmingsbeeldspraak

Rumi se wyn- en bedwelmingsbeeldspraak Elizabeth van der Berg, onafhanklike navorser LitNet Akademies Jaargang 22(1) ISSN 1995-5928 https://doi.org/10.56273/1995-5928/2025/j22n1b4 Die artikel sal...

View Article

Rumi’s wine and intoxication metaphors

Abstract Rumi’s wine and intoxication metaphors Jalāl al-Dīn Muhammad Rūmī, the 13th century Persian poet and Sufi mystic who has been referred to as the Shakespeare of the Middle Eastern world, and is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat het die waarheid met die prys van eiers te doen?  

Foto van koerantuitknipsel: Markus Spiske on Unsplash Almal het hulle teorieë hoekom Trump gewen het, maar ek weet dit het alles met die prys van eiers te doen. Die narratief oor inflasie, en dat alles...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pasverskyn: Te poenankies vir woorde deur Wendy Maartens

Te poenankies vir woorde deur Wendy Maartens (Lapa, 2025) Titel: Te poenankies vir woorde Skrywer: Wendy Maartens Illustreerder: Candiss Diamondis Uitgewer: Lapa ISBN: 9780637007122 Te poenankies vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Hoekom skryf ouers hul kinders se take?

Carien Smith skryf op Facebook: Hier is die ding: vir baie jare op skool was ek nie ’n baie goeie leerder nie, akademies heel onder in meeste klasse. Een van die redes was dat ek geweier het dat enige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boere by Thabazimbi en ander verhale: In gesprek met die uitgewer

Die afgelope week het die kortverhaalbundel Boere by Thabazimbi en ander verhale op my lessenaar beland. Die bundel is die resultaat van ’n kortverhaalwedstryd om in aanmerking te kom vir die Chris...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Adam Small-fees te Pniël, 21 tot 23 Februarie 2025

Die Adam Small-fees van 2025 vind van 21 tot 23 Februarie plaas te Pniël. Knoop die datum in jou oor! Ons vier die lewe en woorde van ’n legende Sluit by ons aan vir ’n unieke fees ter ere van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Praktiese wenke as onteiening sonder vergoeding jou in die gesig staar

Reghard Brits, ’n praktiserende regskenner en deeltydse dosent verbonde aan Akademia se Fakulteit Regsgeleerdheid, meen onteiening sonder vergoeding is ’n ingewikkelde proses. Dit is egter belangrik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Bekendstelling van Lens deur Gert Coetzee by NALN in...

Boekbekendstelling: Lens: Op die nuusspoor Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) 20 Februarie om 18:00 Kom kuier saam! Gert Coetzee gesels oor sy spanningsroman...

View Article

SA se soldate in die DRK

Suid-Afrika se soldate in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) is in die moeilikheid.  Freek Robinson gesels met Abel Esterhuyse (Fakulteit Krygskunde, Universiteit Stellenbosch) oor hul benarde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Chinese nuwejaar

Foto: Tien Vu Ngoc op Unsplash   Ek ry vinnig, al vinniger om deur die hartjie van die stad te kom. Die pad is besig. Almal is op pad huis toe – platteland toe – vir die Tet-vakansie wat binnekort...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Nagtegaal-teksprys: ’n onderhoud met Saartjie Botha

Die gesogte Nagtegaal-teksprys herleef ná 15 jaar in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees, en daar is groot pryse op die spel. Die drie wenners ontvang onderskeidelik R100 000, R50 000 en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons biblioteke: ’n onderhoud met Daniel Arendse

Agtergrond  Afrikaans Amptelik 100: Ons biblioteke, ver en wyd Afrikaans se 100-jarige viering vind oor minder as 12 maande in Mei 2025 by die Taalmonument in die Paarl plaas. Hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Naledi: flikker-gram, saamgestel deur Marlies Taljard

Die afgelope twee jaar is gedigkompetisies waarin digters hulle gedigte oor mediese toestande of die mediese praktyk kon voorlê deur die poësiewebwerf Versindaba aangebied. Die bundel flikker-gram is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Naledi: Die langverwagte deur Erwin Mortier, vertaal deur Fanie Olivier

Die langverwagte is ’n tweeluik en bestaan uit die vertaling van twee romans van Erwin Mortier: Marcel (1999) en De onbevlekte (2020). Die romans werk met dieselfde gegewe, maar word uit twee...

View Article
Browsing all 21837 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>