Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21832

1ste Oproep vir bydraes tot die 5de Sas-byeenkoms op 9–11 Oktober 2025

$
0
0

Die Departement Afrikaans en Neerlandistiek, Universiteit van Wes-Kaapland kondig met trots die 5de Sas-byeenkoms aan.

Die Departement word die afgelope 40 jaar met dié simposium verbind wat ’n duidelike spoor in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis gelaat het.

Die eerste Swart Afrikaanse skrywersimposium is op 26 en 27 April 1985 aan die Universiteit van Wes-Kaapland gehou.

************

Hier is meer inligting: UWK_SAS5-2025

************

 

The post 1ste Oproep vir bydraes tot die 5de Sas-byeenkoms op 9–11 Oktober 2025 first appeared on LitNet.

The post 1ste Oproep vir bydraes tot die 5de Sas-byeenkoms op 9–11 Oktober 2025 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21832


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>