Press release: AVBOB raises the bar for South African poetry with a thrilling...
AVBOB is doubling down on its passion for South African poetry! In an inspiring announcement, CEO Carl van der Riet unveiled a vibrant addition to the AVBOB Poetry Project, now in its eighth...
View ArticleElders gesien: Dit moet ’n ander Joha wees
An-Mari Do Carmo skryf op Facebook: Ek het vanoggend net gaan sit in die kerk, toe kry ek die boodskap dat Joha van Dyk weg is. Ek het geweier om dit te glo. Dit kan nie waar wees nie. Dit moet ’n...
View ArticleElders gesien: Joha se afsterwe is ’n reuseverlies vir Afrikaans
Rina Gous skryf op Facebook: In September 2022 het ek en Annecke die voorreg gehad om Joha van Dyk by The Book Keeper Shop te ontmoet. Ons het toe albei reeds haar eerste twee boeke gelees en was...
View ArticleNaam van dier dorp deur Gielie Hoffman: ’n lesersindruk
Foto: Dom J op Pexels. Boekomslag: Naam van dier dorp deur Gielie Hoffman (beskikbaar op www.gieliehoffmann.co.za) Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur....
View ArticleElders gesien: Dit was ’n voorreg om Joha se werk uit te gee
NB-Uitgewers skryf op Facebook: NB-Uitgewers en Human & Rousseau bring hiermee hulde aan die geliefde skrywer Joha van Dyk, wat gister op 27-jarige ouderdom oorlede is. Joha van Dyk het...
View ArticleWat sê Bettina? Beurtkrag of strafkrag?
Foto: Pexels Vrydagnag vanaf middernag tot halfdrie het my dorp hul eerste smakie van beurtkrag in tien maande gehad. Binne oomblikke nadat die elektrisiteit af was, het die gefluit begin. Toe die...
View ArticleKollig op akademikus Alison Stander: taalonderrig en tegnologie
In hierdie video gesels Alison Stander oor die bevordering van Afrikaans deur middel van tegnologie en hoe Afrikaans op enige plek aangeleer kan word. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel...
View ArticleSteedsDink met LitNet Akademies: Alison Stander oor haar akademiese navorsing
In hierdie video gesels Alison Stander oor onder meer die toekoms van taalonderrig en die invloed van tegnologie op kommunikasievaardighede. Sy lewer ook kommentaar oor KI, Afrikaans, kritiese denke en...
View ArticleDie waardigwording van moedertale in Suid-Afrika
Illustrasie: Pixabay Die kultivering van moedertale is nie ’n hindernis nie, maar ’n politieke bestaansvoorwaarde vir Suid-Afrika. Meer as die gebruiklike post-1994 T-hemp-politiek en kitsoplossings in...
View ArticlePenAfrican: Eurotrash by Christian Kracht – a book review
Eurotrash by Christian Kracht, translated by Daniel Bowles (Publisher: Liveright, 2024) Mphuthumi Ntabeni writes a regular book column for LitNet. Title: Eurotrash Author: Christian Kracht Publisher:...
View ArticlePhilani A Nyoni reviews Nyika, I love you by Alice Vye Henningway
I am immensely fascinated by the title of this text. When I first heard of it, I assumed Alice had written a love letter to Zimbabwe, since Nyika translates from Shona into “Country”, but the memoir...
View ArticleStrategieë om lewensvaardighede te ontwikkel terwyl Geografie-leerders...
Strategieë om lewensvaardighede1 te ontwikkel terwyl Geografie-leerders ChatGPT-4o gebruik om kontoerkaarte te vertolk Christa van Staden, Departement van Rekenaarwetenskap en Informatika,...
View ArticleStrategies to develop life skills while Geography learners use ChatGPT-4o to...
Abstract The rapidly changing 21st century requires learners to develop a set of life skills during education and training in order to be successful in future careers. In the South African context, the...
View ArticleKortliks met Stefaans: 4 Februarie 2025
Ons almal hou van ’n goeie politieke skandaal. Dink aan die nuusgebeure rondom Vlakplaas en die BSB se moordbendes in die doodsnikke van apartheid; om nie eens te praat nie van die renosterstropery of...
View ArticleThe tempest: meesters in aksie onder die sterre
’n Toneel uit The tempest (foto: Claude Barnardo) The tempest. My vriende se gesigte toe ek vertel ons gaan Shakespeare kyk, spreek boekdele – seker meer as drie uur op ’n Sondagaand in ’n swaar...
View ArticlePersverklaring: Drie plaaslike romkoms op Showmax in maand van liefde
Raak verlief hierdie Februarie met drie splinternuwe Showmax Original romantiese komedies. Soos pynappel op pizza – Stroom vanaf Vrydag, 14 Februarie Beeld: Showmax (verskaf) Waldo en Becca het...
View ArticleDie tantes van Atlantis deur Philip de Vos: ’n lesersindruk
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Die tantes van Atlantis, plus 99 ander limerieke vir vrypostige kinders Skrywer: Philip de Vos Uitgewer:...
View ArticleDie Rooi Skemer: DeepSeek as ontwrigtende Kunsmatige Intelligensie (KI)
Foto: Matheus Bertelli op Pexels. 1. Inleiding DeepSeek, ’n Chinese KI-maatskappy met ’n gelyknamige groottaalmodel en slimfoontoepassing, het vinnig as ’n beduidende rolspeler in die globale...
View ArticleWêreldhardopleesdag, 5 Februarie 2025: Jaco Jacobs lees voor uit Dit is nie...
Foto van boekomslag: Pan Macmillan South Africa; foto van Jaco Jacobs: verskaf Dit is nie ’n boek nie Jaco Jacobs Pan Macmillan South Africa ISBN: 9781776253241 Jaco Jacobs lees voor op...
View ArticleElders gesien: Dit word deur kwaadwillige mense so geskets
Ali van Wyk skryf op Facebook: ... Dit is nie ’n lekker instrument vir grondgryp nie, en dit het nog nie gebeur nie. Dit is hoekom dit so frustrerend is dat Trump nou al hierdie gatvlieë opgejaag het...
View Article