Wêreldhardopleesdag, 5 Februarie 2025: Chareldine van der Merwe lees voor uit...
Foto van boekomslag: Turksvy-uitgewers; foto van Chareldine van der Merwe: verskaf Huisies vir musies Chareldine van der Merwe Turksvy Publikasies ISBN: 9781037016097 Chareldine van der Merwe lees...
View ArticleWêreldhardopleesdag, 5 Februarie 2025: De Wet Hugo lees voor uit Die...
Boekomslag: NB-Uitgewers; foto van De Wet Hugo: verskaf Die doodgewone bure De Wet Hugo Human & Rousseau ISBN: 9780798184823 De Wet Hugo lees voor op Wêreldhardopleesdag! Hier is ’n voorlesing al...
View ArticleTwenty million people face death due to aid cuts
Millions of people are adversely affected by Donald Trump and Elon Musk slashing aid. Below are the global numbers from the United States President’s Emergency Plan for Aids Relief, known as PEPFAR....
View ArticleTrump, grondonteiening, MIV/VIGS en tariewe
Wat gaan gebeur indien Amerika hulp aan Suid-Afrika permanent staak en Suid-Afrika AGOA-voordele verloor? Ekonoom Jannie Rossouw skets die groter prentjie vir Freek Robinson. YouTube-skakel na die...
View ArticleDie Johann Rossouw-gespreksreeks: Wat die De Villiers-era aan die...
Foto van lesingsaal: Pixabay Johann Rossouw skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. Die Universiteit Stellenbosch is stellig die universiteit wat die (Afrikaanse) media die meeste om die verkeerde redes...
View ArticleSeen elsewhere: That includes you, my dear friend
Andre Vlok wrote on Facebook: One of the most troubling observations when we get to understand the dynamics of identity/value conflicts, is to see the lengths to which the truly convinced will go to...
View ArticleRemembering Auschwitz
Photo: Frederick Wallace on Unsplash “I warn you that you have not come to a sanatorium, but to a German concentration camp from which there is no way out, save the chimney!” – Untersturmführer Ernst...
View ArticleDie jaar van die slang
Vietnamese landskap: Canva; Vietnamese vrou met groente en vrugte: Pexels Ons sit by ’n vuurherd. Ek en drie H’mong-vroue. Voor ons prut ’n groot pot sous met verskillende groente vir later se...
View ArticleElders gesien: Engelvere en ’n boek vol magiese realisme
Marita van der Vyver skryf op Facebook: Forty years of solitude. Siestog, dit was die lot van die blomblare wat ek vier dekades gelede tussen die blaaie van One hundred years of solitude gelos het. Ek...
View ArticlePersverklaring: Louwhuis en ATKV Digskool 2025
Die Louwhuis en Museum Sutherland bied weer die jaarlikse ATKV Digskool op 28 tot 30 Maart 2025 in die nuut gerestoureerde Louwhuis aan. Soos met die vorige digskole beloof dit om weer ’n besondere...
View ArticlePersverklaring: Oudtshoorn skitter met kykNET Fiësta-benoemings
Die Swartmerrie keer terug na KKNK 2025. (Foto: © Ryan Dammert) Die Swartmerrie, ’n plekspesifieke drama deur die KKNK se Karoo Kaarte-span, is vir drie kykNET Fiësta-pryse benoem. Dié...
View ArticleKKNK 2025: In gesprek met Carel Nel oor ’n Begin
Erkenning: https://www.kknk.co.za/ Yolanda du Toit praat met Carel Nel oor sy rol in ’n Begin, vanjaar by die KKNK. Carel, jy vertolk die manlike hoofrol in ’n Begin. Wie is jou karakter in die...
View ArticleKKNK 2025: In gesprek met Veronique Jephtas oor Sonde met die spoke
Erkenning: https://www.kknk.co.za/ Yolanda du Toit praat met Veronique Jephtas oor Sonde met die spoke, vanjaar by die KKNK. Veronique, jy vertolk die hoofrol in Sonde met die spoke. Wie is jou...
View ArticleResurrection
Dedicated to Ukraine1 The year is 33.2 A number with the sacred power of ancient lore. Do you remember the crucifix on Calvary Mountain? The KGB, FSB of these days in charge to fulfil a mission,...
View ArticlePretoria
Foto: Canva Pretoria Daar is ’n oomblik tussen lig en donker Wanneer swael en vlermuis sonsondergang deel. Wanneer hadeda huiswaarts roep. Daar is pienk-oranje vasgevang in grys Vroeg in Maart wanneer...
View ArticleSkaduwees
Foto: Canva Skaduwees ek loop versigtig tussen skaduwees deur verwonder my aan hoe onskuld in skuld gedompel is deur voorvaders kerkvaders en verlorenes om skaduwees te laat lewe wat die son wegvat wat...
View ArticleDie winterson is pure lente
Foto: Canva Die winterson is pure lente die winterson is pure lente; en staan op agter die horison tussendeur verkleurde herfsblare en verarmde bome spreek ek ’n seën oor die jeug-glansende...
View ArticleNuut by Tafelberg: Landuit, want jy wil mos deur Zirk van den Berg
Titel: Landuit, want jy wil mos Skrywer: Zirk van den Berg Uitgewer: Tafelberg (2025) ISBN: 9780624095149 Epub ISBN: 9780624095156 Buiten my LSD-trippe (“look, see, decide”) Perth toe, was die trek...
View ArticleKrisjan se meisies
“Krisjan se meisies” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger...
View ArticleHusse
“Husse” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger Internasionaal Bate-...
View Article