In hierdie video gesels Alison Stander oor die bevordering van Afrikaans deur middel van tegnologie en hoe Afrikaans op enige plek aangeleer kan word.
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Kyk ook:
SteedsDink met LitNet Akademies: Alison Stander oor haar akademiese navorsing
Lees ook in LitNet Akademies:
The post Kollig op akademikus Alison Stander: taalonderrig en tegnologie first appeared on LitNet.
The post Kollig op akademikus Alison Stander: taalonderrig en tegnologie appeared first on LitNet.