Hennie Aucamp (1934–2014)
Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Hennie Aucamp: “Sensuur is ’n soort mosie van wantroue. Etienne Leroux het gesê dit het hom tot stilstand gebring. Jy voel asof jy verraai word deur jou eie mense.”...
View ArticleGraad 4: Wiskundevraestel en -memo (November)
Foto: Pixabay Is jy in graad 4 en moet jy in hierdie laaste week van die kwartaal nog Wiskunde-eksamen skryf? Moenie moed verloor nie! Oefen jou kennis met Lee-Ann West se vraestel en memo. Klik hier...
View ArticleSkryfkompetisie: Eet my woorde
LitNet nooi jou uit om ’n gedig oor kos, of die tekort daaraan, te skryf en daardeur vir drie groot kontantpryse in aanmerking te kom. Sluitingsdatum: 21 Januarie 2021 .......... Hier is ’n paar...
View ArticleNew from Modjaji: Cosmonauts do it in heaven by Keith Gottschalk
Keith Gottschalk is one of very few English language poets after Walt Whitman to compose poems celebrating engineers, inventions and scientists. With wit and paradox, these poems explore our solar...
View ArticleNuut by Tafelberg: Anderkind Betsie van Niekerk
’n Storie oor twee dapper tieners, Johannes en Dina, tydens die dodelike griepepidemie van 1918. As die enigste oorlewendes uit hul gesinne op twee buurplase in die Sandveld, kruis hul paaie met oom...
View ArticleNuut by Naledi: Vrugbeginsel deur De Waal Venter
Die titel verwys na ’n tipiese vrugbeginsel van ’n plant. Die vrugbeginsel sit in die hart van die blom en daaruit ontwikkel die vrug wat uiteindelik ryp word en weer saad voortbring. ’n Gedig kan die...
View ArticleNuut by Naledi: Meer as woorde deur Rina Cascione
Dié bundel ontgin aspekte van die liefde, reise na Europa, weduweeskap en jeugherinneringe. Aan die einde van die bundel is daar vertalings uit Italiaans, haar derde taal, asook uit Engels en Spaans....
View ArticleMuizenberg beach protest against seismic blasting
On Sunday, 5 December more than 500 people met at Surfer’s Corner on Beach Road in Muizenberg to protest against seismic blasting off the South African coast. Protesters were urged to “Wear blue,...
View ArticleWat lees jy vir #ReadingAfrica-week?
Bettina Wyngaard (foto: https://www.litnet.co.za/df-malherbe-gedenklesing-2018-die-politiek-van-die-alledaagse/) ....... Sedert 2017 word die eerste volle week van Desember gewy aan die viering van...
View ArticlePasverskyn: Ons het [...] ver versit deur Patrick J Petersen
Ons het [...] ver versit Patrick J. Petersen Uitgewer: Abrile Doman ISBN: 9781991219374 Patrick J. Petersen (1951–1997) was ’n spilfiguur vir aspirerende Afrikaanse skrywers omstreeks die einde van die...
View ArticleUbuntu en "tegnologiese imperialisme": Gemeenskappe moet kan sê oor...
Kristy Claassen van die Universiteit Twente in Nederland se navorsingsartikel, “Ubuntu en tegniekfilosofiese risikobepaling: plaaslike kernkragvoorsiening as diskursiewe geleier”, het onlangs in LitNet...
View ArticleLesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Zelda Bezuidenhout se kortverhaal oor...
Foto van Zelda Bezuidenhout: Facebook Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel Saamgestel deur Carin Krahtz Uitgewer: Best Books, NB–Uitgewers ISBN: 978–1–7760–7303–0 Is jy ’n...
View ArticleConstellations by Spier: Teater in die woud maak kop skoon
Foto van Dizu Plaatjies: verskaf ......... Die program beskryf dit as “’n veelvlakkige buitelug-aanbieding en een wat uit reaksie op die pandemie gebore is. Om ’n inkomste te genereer vir mense wat in...
View ArticleElisabet se oorlog: ’n Onderhoud met Helene de Kock
Titel: Elisabet se oorlog Skrywer: Helene de Kock ISBN: 9780798181914 Uitgewer: Human & Rousseau Helene de Kock praat met Yolanda Wessels oor Helene se jongste boek, Elisabet se oorlog, en oor...
View ArticleHelp! My praktiese onderwys ontaard in ’n dilemma: Etiekbeleide vir praktiese...
Help! My praktiese onderwys ontaard in ’n dilemma: Etiekbeleide vir praktiese onderwys Carike Kriel, Candice Livingston en Chiwimbiso M. Kwenda Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie LitNet...
View ArticleHelp! My teaching practice is a dilemma: Ethics policies for teaching practice
Abstract Research has shown that pre-service teachers experience, as well as cause, ethical dilemmas during their teaching practice. Pre-service teachers inhabit a unique space at schools during their...
View Article#ReadingAfrica | The comics panel
African comics are created for Africans, not the East, nor the West. “I draw myself,” one panellist said. Yet many African comics find their way into Europe, simply because our comics are of...
View ArticleNuwe taalbeleid van die US, die Afrikaanse Taalraad reageer
Die internasionalisering – en dus vinnige verengelsing – van universiteite wêreldwyd lei tot weerstand vanuit plaaslike taalgemeenskappe en eise vir insluiting. Met sy nuwe taalbeleid bevind die US...
View ArticleDie etiek van verpligte inentings
Illustrasies: Pixabay ... Is dit eties? Dit is. ... Op Sondagaand 28 November het president Ramaphosa daarop gesinspeel dat die regering dit oorweeg om mense te dwing om ingeënt te word teen COVID-19....
View ArticleSatisfying, like a spicy curry roti: The Tearoom by Gretchen Haley
Title: The Tearoom Author: Gretchen Haley ISBN: 9781485904410 Publisher: Penguin ... This is a simple tale of a love-struck man, wanting out from what has become a tedious and unfulfilling life. In...
View Article