Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 22071

Nuut by Tafelberg: Anderkind Betsie van Niekerk

$
0
0

’n Storie oor twee dapper tieners, Johannes en Dina, tydens die dodelike griepepidemie van 1918. As die enigste oorlewendes uit hul gesinne op twee buurplase in die Sandveld, kruis hul paaie met oom Andries, ’n dorpenaar wat ook sy hele gesin verloor het. Tesame met Lya, wat vir Johannes help grootmaak het, durf hulle verskeie aanslae aan – van wilde diere en boewe tot die regering se beleid oor weeskinders en die eienaarskap van plase. 

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

The post Nuut by Tafelberg: <i>Anderkind</i> Betsie van Niekerk appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 22071

Latest Images

<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>