wit soos walvismae
Foto: Canva.com wit soos walvismae wit soos walvismae swem wolke verby deur die uitspansel se akwamaryn stertklappend spuit hulle water die hele hemel vol al is dit nog vroegdag stig die son...
View ArticleVincent
Foto: Canva.com Vincent Verf winterblou oor jou skilderdoek laat die aarde bloei in Namib-bruin olyfgroen verskroei in suurlemoen; verkoel in skadu’s van blou, en bruin verdor ’n sonneblom se...
View ArticleFresh off the press: Deep collusion by Athol Williams
Deep collusion Athol Williams Publisher: Tafelberg ISBN: 9780624091998 Drawing on his testimony before the Zondo Commission, Williams reveals the full extent of what Bain did not want the public to...
View ArticleNuut by Protea: Ysterklou Beperk deur Johannes Hamman
Tussen Herk Hamman, buite-egtelike slawekind, en Erika Hamman, suksesvolle sakevrou, lê ses geslagte oor amper tweehonderd jaar – van 1800 tot 1992. Dat hierdie loot van die Hammans staande gebly het,...
View ArticleNuut by Human & Rousseau: Christine le Roux – Keur 7
Keur 7 bevat drie heerlike liefdesverhale wat met humor en sensitiwiteit vertel word. In Tweede beste probeer Nicolette vir Jack ’n les leer, maar onvoorsiene omstandighede veroorsaak dat sy haar hart...
View ArticleNuut by Human & Rousseau: Speurder Kwaaikofski: Die boeliebom deur Jürgen...
Vertaal deur Kobus Geldenhuys Kwaaikofski verwag net een ding van skool: rus en vrede! Dit is tog die enigste plek waar ’n besige privaat speurder kan ontspan. Maar nou moet hy ondersoeke in sy eie...
View ArticlePeter Harker Philander: Remembering my dad, PJ Philander
Peter Harker Philander (photo: provided) Poet PJ Philander was born on 25 November 1921. Nearing what would have been PJ Philander’s 100th birthday, his son Peter Harker Philander shares an essay about...
View ArticleMarié Heese (1942–)
Sêgoed van Marié Heese “Dwaal is in ons bloed. Die wil om te reis is in ons gene.” Oor The double crown: “After a while it was almost as though I could hear her speaking to me and I thought, you know...
View ArticleGooi weg daai vooropgestelde idee oor hoe antivaksers lyk
Foto van die Covid-viruspartikel: Pixabay; foto van Bettina Wyngaard: Naomi Bruwer ....... Vergeet maar A tale of two cities, dié is ’n verhaal van twee vriendinne. Twee van my vriendinne, om presies...
View ArticleSelfs Job sou empatie hê met die rateltaaie Ethienne Reynecke
Titel: Rateltaai. Ethienne Reynecke se reis van tragedie tot triomf Skrywer: Tinus van Staden ISBN: 9780639602233 Uitgewer: LAPA Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en...
View ArticleFanie Viljoen inspireer met Wêreld van wolwe: tweede asem
Titel: Wêreld van wolwe: tweede asem Skrywer: Fanie Viljoen Uitgewer: LAPA ISBN: 9780639608099 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Tweede asem...
View ArticleEienskappe van die suksesvolle Afrikaansonderwyser
Foto's van klas en potlode: Pixabay; foto van Toyer Hefca: verskaf Toyer Hefca is 'n entoesiastiese nagraadse student wat sy wenke vir suksesvolle Afrikaans-onderwysers met die SêNet-gemeenskap deel....
View ArticlePromosie: WAT ’n winskoop op Swart Vrydag of Kubermaandag
Jy hoef nie op Swart Vrydag of Kubermaandag winkel toe te gaan nie! Kry die WAT-winskopies vanuit jou huis of kantoor. Laai hier ’n bestelvorm vir WAT-produkte af. The post Promosie: WAT ’n winskoop...
View ArticleProgramme | UCT Summer School 2022 | Education is everywhere
Click here to download the brochure. People talk about embracing change. Have you ever thought about the power of letting change embrace you? The University of Cape Town (UCT) Summer School 2022...
View ArticleDie draaktemmer en die toekoms, ’n resensie van Thinking the future en...
... Die chaos kan ook as jou draak beskou word wat getem kan word. ... Title: Thinking the future – new perspectives from the shoulders of giants Authors: Clem Sunter & Mitch Ilbury ISBN:...
View ArticleReguit met Robinson: A zoom conversation with Herman Mashaba
After the municipal elections, a new future? Straight-shooting Herman Mashaba tells Freek Robinson what it takes to establish coalitions. The post Reguit met Robinson: A zoom conversation with Herman...
View ArticleSestien dae maak my bôs warm, Uncle Cyril
Bettina Wyngaard (foto: Izak de Vries) Uncle Cyril, ek try soe hard om ’n decent mens te wies, but really, djulle maakit moeilik. Doen my ’n favour, asseblief Uncle. Moenie djou weekly letter soe vroeg...
View ArticleGraad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo (vierde kwartaal)
Prent: Pixabay.com In een van die begripstoetsoefening in hierdie graad 4 Afrikaans Huistaal-vraestel, sien 'n meisie die wêreld met 'n towerbril. Onverwags het haar bed "hoë prinsestorings. Daar is...
View ArticlePersverklaring: She had a name 365
Op 25 November breek die begin van 16 dae van aktivisme teen geslagsgeweld aan, ’n internasionale veldtog wat jaarliks deur menige aktiviste en organisasies ondersteun word. Die jaar is anders vir...
View ArticleLitNet: Jou koalisie
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou koalisie appeared first on LitNet.
View Article