Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21515 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans by die Tuin van Digters

Mercy Kannemeyer (voor) en Jolyn Phillips (agter) | Foto: Naomi Bruwer “as ek hulle pas en dan heg aanmekaar las en dit vleg laat ek tussen hulle spasies rus maak dit ’n sin, nou maak dit dus sin” —...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aardklop 2018: Swerfgoed, onbesonge kultusteater

Met Anna-Mart van der Merwe, Nicole Holm, Richard September en Andrew Laubscher Regie: Tinarie van Wyk Loots Teks: Bauke Snyman Ontwerp: Jemma Kahn Produksie- en verhoogbestuurder: Michael Garbett...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die psigiater

Vandat my linkerskouer flenters geval is tydens opleiding en diens vir volk en vaderland, gee dit my allerhande probleme. Nou veral, met die ouderdom gekombineer met jig, rumatiek en winterkoue, raak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brugbouers deur Rudi Buys: bekendstelling

The post <i>Brugbouers</i> deur Rudi Buys: bekendstelling appeared first on LitNet.

View Article

Vernuwing in die bestudering van religie en religieë: ’n onderhoud

Die onderhoud staan in verband met Johan Strijdom se LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)-artikel “Vernuwing in die bestudering van religie en religieë”, wat in Desember 2016 verskyn het. Kan jy...

View Article


The curious incident of the dog in the night-time: ’n teaterresensie

The curious incident of the dog in the night-time deur Simon Stephens. Gebaseer op die gelyknamige roman van Mark Haddon Met Kai Brummer, Ashley Dowds, Jenny Stead, Lesoko Seabe, Nicholas Ellenbogen,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skadujagter deur Dihanna Taute: ’n resensie

Skadujagter Dihanna Taute Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798177290 Hierdie nuwe boek van Dihanna Taute verskil radikaal van haar vorige werke uit die Lehandi-reeks met titels soos Ek en Prins...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The curious incident of the dog in the night-time: ’n unieke kyk vanuit ’n...

Foto: Jesse Kramer The curious incident of the dog in the night-time: Theatre on the Bay het vandeesweek heropen met dié toneelstuk, na ’n opknappingsprojek wat etlike maande geduur het. Die teks van...

View Article


Daa’s ’n roering

Dis vannie treins wat miskien een vannie dae amal gecancel gat wôt, met Metro "Fail" wat miskien hulle pemit gat veloo om mense innie ronte te trein. Dan is dittie dagga-situasie wat ’n paa mense die...

View Article


Challenges of the Anthropocene: Education in a world dominated by human activity

Abstract This overview article reflects on the Anthropocene, the era of humankind, and its impact on both the natural and non-human realms of the earth. My point of departure is the possibility of the...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou skoolhoof

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou skoolhoof appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: Gratis koor- en orkeskonsert op 21 Oktober in Somerset-Wes

"There can be miracles when you believe." Hierdie aanhaling is so waar van ons Klassieke Klanke-projek. Die Here seën ons elke jaar met nog meer spelers en sangers wat gratis hulle musiektalent aanbied...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skuif nader vir boekstories uit Taalgenoot se Winter 2018-uitgawe

Te danke aan die Taalgenoot-redaksie deel PEN Afrikaans graag die boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se die Winter 2018-uitgawe. Klik gerus op die skakels onder om die artikels en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Honneurs in Afrikaans by die Nelson Mandela-universiteit

Het jy ’n BA-graad met Afrikaans as hoofvak met ten minste ’n 60%-gemiddeld behaal? Oorweeg dan om vir die honneurs in Afrikaans in te skryf. Ons honneurskursus word in blokvorm aangebied – gewoonlik...

View Article

Rassisme

Beteken “rassisme” die teësin wat een ras in ’n ander ras het? Of eintlik, nou dat wetenskaplikes vir ons sê daar bestaan nie iets soos “ras” nie, beteken dit teësin van een volk in ’n ander volk? Is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Honneurs- en nagraadse studie in Afrikaans by Fort Hare

The post Honneurs- en nagraadse studie in Afrikaans by Fort Hare appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Kantelpunt deur Sophia Kapp

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Sophia Kapp Sophia Kapp | Foto: verskaf Sophia...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 9: Wiskunde, oefenvraestel en memorandum

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskunde. Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor. Vraestel Memorandum The post Graad 9: Wiskunde, oefenvraestel en memorandum...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gadamer, Von Rad en Kritzinger: om tot verstaan te kom

Gadamer, Von Rad en Kritzinger: om tot verstaan te kom Pieter H.J. Labuschagne, South African Theological Seminary (SATS) LitNet Akademies Jaargang 15(3) ISSN 1995-5928 Die artikel sal binnekort in...

View Article

Gadamer, Von Rad and Kritzinger: coming to understand

Abstract Understanding is a continual process in which every human being is constantly engaged. This article examines the notion of understanding by comparing some elements of the contributions of an...

View Article
Browsing all 21515 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>