Uitnodiging: Woordpret by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal op 12...
Tracey Lange | Foto: Facebook Tracey Lange, aanbieder van die TV-programme Bravo! en Tussen ons is op 12 Oktober die gas by die WAT se volgende Woordpret. Tracey sal ’n blik agter die skerms van die...
View ArticleTyd-skryfkompetisie: Inskrywings VI
Hier verskyn die sesde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018. Klik hier vir die...
View ArticleUitnodiging: Kom ontmoet die skrywer Jan De Kinder in Stellenbosch
The post Uitnodiging: Kom ontmoet die skrywer Jan De Kinder in Stellenbosch appeared first on LitNet.
View ArticleJacques Brel: 5e Gents Colloquium over het Afrikaans
40 jaar na zijn dood zingt Jacques Brel nog altijd over zijn vlakke land, ook in het Afrikaans. Het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika, Universiteit Gent, heeft weer zijn...
View ArticlePrestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die...
View ArticleAardklop 2018 – ’n oorsig
Is teater, en daarmee saam die kunstefeeste in Suid-Afrika, ’n spieëlbeeld van dít wat in ons samelewing aangaan? Is die kwessies wat nuwe dramas aanspreek, dit wat ons dink, oor bekommerd is, oor...
View ArticleVideo: Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse word bekendgestel
Herman Lategan se Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse is op Saterdag 6 Oktober by Protea Boekwinkel in Stellenbosch bekendgestel. Martie Retief-Meiring het met Herman gesels. Herman Lategan Martie...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2018
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die...
View ArticleDekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van...
Dekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: ’n praktiese benadering vir generasie Z Marita Carnelley, Departement Privaatreg,...
View ArticleDecolonialisation of South African family law in light of transformative...
Abstract The call to decolonialise the tertiary curriculum, coupled with the complaints regarding LLB graduates, place law teachers at a crossroad. It is apparent that change is not merely desirable,...
View ArticleOnderhoud: maak die skoolhoof die skool?
Wat is die effek van ’n skoolhoof op ’n skool? En verskil die styl van ’n skoolhoof by ’n skool wat goed presteer van die styl van ’n skoolhoof waar dit nie ewe goed gaan nie? Estelle Kruger gesels met...
View ArticleBybel in Kaaps: Rigtes 16, Simson en Delila
Source: https://commons.wikimedia.org/wiki/File:Samson_and_Delilah_by_Rubens.jpg Rigtes 16 Simson en Delila 16 Eendag toe gat Simson Gasa toe waa hy ʼn prostitiet gesienit. Hy’t toe by haa in gegan...
View ArticleReza de Wet (1952–2012)
Sêgoed van Reza de Wet “Ek is maar ’n lui mens. Ek skuif ’n bietjie hoër teen die kussings op en skryf net daar in die bed. Dit voel of daar dinge in my slaap gebeur wat ek op papier moet kry. Daar is...
View ArticleSkadujagter: 'n onderhoud met Dihanne Taute
Foto van Dihanne Taute: Brenda Veldtman Skadujagter Dihanne Taute Human & Rousseau ISBN: 9780798177290 Dihanne Taute praat met Naomi Meyer oor Dihanne se boek Skadujagter. Dihanne, waarom het jy...
View ArticleYou make me possible: An interview with Karina Sczcurek
You make me possible Karina Szczurek Protea ISBN: 97814853094378 Karina Szczurek's You make me possible is a compilation of correspondence between Karina and André Brink. Naomi Meyer, Menán van...
View ArticleNuwe boek oor Afrikaans se Afrika-komvandaan bekendgestel
Van Afrikaans gepraat, ’n splinternuwe boek deur Christo van Rensburg, word Saterdag 20 Oktober 2018 amptelik bekendgestel by die Ouditsaal, Moreletaparkgemeente, Pretoria-Oos. Die verrigtinge begin om...
View ArticleUitdagings van die Antroposeen: onderwys in die era van ’n mensgemaakte wêreld
Uitdagings van die Antroposeen: onderwys in die era van ’n mensgemaakte wêreld Henriëtte Loubser, Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit Stellenbosch LitNet Akademies Jaargang 15(3) ISSN 1995-5928 Die...
View ArticleAnkers vir vandag deur Nadine Blom: ’n resensie
Ankers vir vandag Skrywer: Nadine Blom Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 978-0-7963-2077-3 Die bekende sangeres Nadine Blom ken kollig en applous, maar ook die donkerte van kritiek, onreg, jaloesie,...
View ArticleGraad 11: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum
Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Fisiese Wetenskappe (Chemie). Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor. Vraestel Memorandum The post Graad 11: Fisiese...
View ArticleUitnodiging vir nominasies: SA Akademiepryse 2019
Graag vestig ons u aandag op die Akademiepryse wat in 2019 vir toekenning oorweeg word. Kandidate vir enigeen van hierdie pryse kan tans by wyse van volledig gemotiveerde voorstelle genomineer word....
View Article