Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20877 articles
Browse latest View live

Letterkunde en die reg in die Middeleeuse epos Vanden vos Reynaerde met...

Letterkunde en die reg in die Middeleeuse epos Vanden vos Reynaerde met spesifieke verwysing na die Suid-Afrikaanse regstelsel1 Jan Stander en Nerina Bosman, Departement Afrikaans, Universiteit van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Jong Sterre by vanjaar se Suidoosterfees

Suidoosterfees spog vanjaar met ’n reeks produksies wat deur die sterre van die toekoms op die planke gebring word. Die 15de Suidoosterfees – met die tema Fantastiese 15 – vind van 26 April tot 1 Mei...

View Article


Literature and law in the medieval epic Vanden vos Reynaerde with specific...

Abstract There is a long and symbiotic connection between literature and the law. The law, literature and religion formed a coherent whole in primitive societies and although these three elements...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Loving Vincent: ’n filmresensie

Regie en draaiboek: Dorota Kobiela en Hugh Welchman Spelers: Douglas Booth, Chris O’Dowd, Saoïrse Ronan, Eleanor Tomlinson, Jerome Flynn   As daar een kunstenaarslewe is wat swaar dra aan ironie, is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die argitektuur van pyn: ’n kunskritiese beskouing van US Woordfees 2018

Hoog bo, sentraal in die uitstalling van die feeskunstenaar Emma Willemse, getiteld Argiewe van verlies en verlange, hang ’n boot van hout met verflenterde seildoek om die karkas gespan bo-oor tafels...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by LAPA: Maart 2018

LAPA skop vandeesmaand af met twee donker romans, maar bring natuurlik ook verligting met lekker Romanzas. Daar is ook sommer baie vir die jongmense! Fiksie Die vyfde Aspoester Jan Vermeulen Krimi...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

RK Belcher (1933–2006)

Sêgoed van RK Belcher “As ek my lewe kon oorhê, sou ek my kinderjare weer só wou hê – net met meer kos en ’n bus wat my skool te vat.” (Beeld, 26 April 2003) In 2003: “Poësie is in ’n afwaartse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Comments on the Revised Language Policy for Higher Education, 2017

Andries Visagie (Photo: Naomi Bruwer) Comments on the Revised Language Policy for Higher Education, 2017 Department of Afrikaans and Dutch, Stellenbosch University The Department of Afrikaans and Dutch...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou eie taal

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou eie taal appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees: WoordTROfees – nominasies vir 2018

Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WoordTROfee-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n trofee sal ontvang, word aangekondig tydens ’n spesiale geleentheid op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bybel in Kaaps: Die tien plae (deel 1)

Eksodus 7–11 27 Toerie Jirre in Egipte met Moses gepraat het, 28 het Hy vi hom gesê, “Ek issie Jirre. Gan sê vi Farao, die koning van Egipte, alles wat Ek vi jou gesêrit.”  29 Toe sê Moses virrie...

View Article

Maalvleis deur Karen Hart: bekendstelling in Kaapstad

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Maalvleis deur Karen Hart op 24 Maart in Kaapstad. Kom geniet ’n glas wyn en snoephappies saam met die skrywer. The post...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Annihilation: fim review

Director: Alex Garland Written by Alex Garland, based on the novel by Jeff van der Meer Starring: Natalie Portman, Jennifer Jason Leigh, Gina Rodriguez, Tessa Thompson and Tuva Novotny A female...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Colour me yellow by Thuli Nhlapo: book review

Colour me yellow Thuli Nhlapo Publisher: Kwela ISBN: 9780795708107 The book market in South Africa is glutted with memoirs at the moment. What makes this one stand out is the searing honesty with which...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KKNK 2018: Boekgesprekke

Boekgesprekke Daniel Hugo, bekende digter en vertaler, en Eben Pienaar van NB Uitgewers het ’n propvol boekeprogram saamgestel. Feesgangers kan daagliks gesprekke met skrywers in verskeie genres oor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrique mon désir: Indrukke van ’n groentjieresensent

Feesgangers kon tydens 2018 se Woordfees die veelkantigheid van taal herontdek deur die meertalige avontuur te onderneem wat Afrique mon désir (Afrika, my verlange) is. Dié musikale produksie, wat al...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onder de vlinderboom: Blijven de Boerenoorlog en de Hongerwinter nog altijd...

Onder de vlinderboom Pauline Vijverberg Schoorl, Uitgeverij Conserve, 2018, 361 blz. ISBN 978 90 5429 478 8 Op 7 maart werd in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam de nieuwe historische roman Onder de...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

UJ-pryse 2018: kortlyste

UJ Aucklandpark-kampus (Foto: Aurobindo Ogra - Own work, CC BY-SA 3.0) Oor die UJ-pryse Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë toegeken vir uitsonderlike Afrikaanse boeke wat in die voorafgaande...

View Article

Grondonteiening: ’n ander perspektief

Diefstal, so leer die Suid-Afrikaanse strafreg ons, is ’n deurlopende misdaad. Dit beteken dat nie net is die oorspronklike dief skuldig aan die misdryf nie, maar so ook elke persoon na hom of haar wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mark Behr: een aantal herinneringen

In de zomer van 2015 was de auteur Mark Behr enkele dagen bij me op bezoek. Het waren fantastische dagen: ononderbroken leek alles wat ons pad kruiste een aanleiding voor ontmoeting en ontdekking. Het...

View Article
Browsing all 20877 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>