Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WoordTROfee-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n trofee sal ontvang, word aangekondig tydens ’n spesiale geleentheid op 18 April.
Die genomineerdes (in alfabetiese volgorde), is:
Toneel: Beste speler
Rehane Abrahams (Womb of Fire)
Bianca Flanders (The Demon Bride)
De Klerk Oelofse (Nêrens, Noord-Kaap)
Wilhelm van der Walt (Klippe wat val)
Toneel: Beste byspeler
Elize Cawoord (Buite land)
Ephraim Gordon (Die dans van die Watermeid)
Kopano Maroga (Buite land)
Dawid Minnaar (Koninkryk van die diere)
Toneel: Beste regisseur
Marthinus Basson (Melk & vleis)
Lara Bye (Die reuk van appels)
Sara Matchett (Womb of Fire)
Philip Rademeyer (Klippe wat val)
Nico Scheepers (Nêrens, Noord-Kaap)
Toneel: Beste teaterstuk
Die reuk van appels
Klippe wat val
Melk & vleis
Nêrens, Noord-Kaap
Womb of Fire
Toneel: Beste Woordfeesdebuut
Curse of the Starving Class
Klippe wat val
Ons
The Demon Bride
Beste opkomende kunstenaar(s)
Ensemble (Liefde is rooi)
Lana Scott (Dip-Thunk)
Carla Smith (NRNNSA)
John Swart (teks: Logos)
Kontemporêre musiek: Beste musiekgedrewe produksie
Amanzi – chant vir my dorsland
Ballades 2
Rooidag – NP van Wyk Louw getoonset en gesing
Verflenter die vers
Kontemporêre musiek: Beste solo-kunstenaar
Elvis Blue (Saam)
Karin Hougaard (Grepe)
Sima Mashazi (My Miriam Makeba Story)
Kontemporêre musiek: Beste groep
Afrika, my verlange/Afrique mon désir
Gesnaarde gedigte
Unforgettable
Klassieke musiek: Vokaal
Conroy Scott (Elijah)
Stellenbosch Libertaskoor (Elijah)
Stellenbosch Universiteitskoor (etensuurkonsert)
Klassieke musiek: Instrumentaal
Erik Dippenaar (Orkesleier: Camerata Tinta Barocca)
Signum Quartet
Tim Kliphuis Trio
Visuele kunste: Beste aanbieding
Marinda du Toit (ID)
Manyatsa Monyamane (Ongetiteld)
Nhlanhla Nhlapo [Self (and) I]
Woordkuns
Cry, Our Beloved Country. Met/sonder apologie
Die kuns van verdwyn
Fotostaatmasjien
Beste tegniese prestasie
Beloofde land/Promised Land (ontwerp van poppe)
Die koninkryk van die diere (kostuum- en maskerontwerp: Marthinus Basson)
Die kuns van verdwyn (klankbaan: Paul Riekert)
Eeufeeskonsert (klankmeng: Johan Griesel)
The Demon Bride (klankontwerp: James Webb)
The post US Woordfees: WoordTROfees – nominasies vir 2018 appeared first on LitNet.