Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21767 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Troossop met bene

Ek wil so staan-staan gaan. Voor die stoof. Met my houtlepel in die hand.   ’n Mens kan nie kies waar jou einde gaan wees nie. Dis blote genade as jy in jou eie bed jou oë toemaak en slaap om nooit...

View Article


Jitsvinger wens LitNet geluk met nuwe YouTube-intekenaars

Kyk wat gebeur op LitNet se YouTube-kanaal: Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en bekendstellingsvideo Wiskunde met LitNet: Graad 4 - Waarde en plekwaarde van getalle Wiskunde met LitNet: graad 5 –...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mandeladag 2019: Alwyn Roux in gesprek met Andries Oliphant en Yves T'Sjoen  

Alwyn Roux, Andries Oliphant en Yves T'Sjoen (foto deur Alwyn Roux verskaf) Ter viering van Mandeladag op Donderdag 18 Julie 2019, het Alwyn Roux met Andries Oliphant van Unisa en Yves T'Sjoen van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voete tik saam op bekende liedjies in South Pacific

Charlene Martin en Laura Diedericks Foto's: James Maritz G&S bring South Pacific, Broadway se treffermusiekblyspel deur Rodgers & Hammerstein, na die KunsteKaap Operahuis in Kaapstad. Elke...

View Article

Hans Richardt wonder

Ek wonder of "Black Centric forum" ook deur sommige LitNet-skrywers, onder andere Bettina Wyngaard, as rassisme beskryf sal word? The post Hans Richardt wonder appeared first on LitNet.

View Article


Armdruk

Dit is die moeilike taak van ons progressiewe nuwe generasie om die vlag of banier of petrolbom te dra ter wille van 'n nuwe wereld waarin ons almal gaan bly wees en vorentoe gaan en waarin daar van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Diskrimineer die IAAF?

Die IAAF diskrimineer of doen hulle?  The post Diskrimineer die IAAF? appeared first on LitNet.

View Article

Pantonieme?

Iets klop nie met staatsbeheerde besighede nie, wat voor 1994 winsgewende besighede was.  The post Pantonieme? appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: In my vel deur Azille Coetzee

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cas Vos (1945–)

Sêgoed van Cas Vos “Predikant of advokaat. Dis wat ek altyd wou geword het (digter). Het altyd die gladde tong gehad. ’n Geslepe tong.” (Rooi Rose, 23 Junie 1999) Hoe kan ons die Onbegryplike beter...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die integrasie van tegnologie in die Afrikaans Huistaal-klaskamer van skole...

Die integrasie van tegnologie in die Afrikaans Huistaal-klaskamer van skole in die Wes-Kaap: ’n gevallestudie Ria Taylor en Michele van der Merwe, Departement Kurrikulumstudie, Universiteit...

View Article

Integrating technology into the Afrikaans Home Language classroom of Western...

Abstract The purpose of this research was to investigate the level of technology integration in the Afrikaans Home Language classroom of schools in the Western Cape. In the 21st century the use of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Selfportret: Gister vandag en môre – ’n pantoen

horlosies en tyd bepaal jou bestaan die een kyk ondertoe, agtertoe met mistroostigheid en wanhoop die ander een kyk boontoe, vorentoe met entoesiasme en hoop musiek was deel van jou lewe en toe sterf...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Le quattro stagioni

Ek hoor hoe vier viole in tale met my praat  Klanke van ʼn simfonie wat deur die snare van ’n stringkwartet my hárt se taal ook praat. Soos dansense strykstokke haastig oor die snare van vier viole...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Een klein tree vir Major Tom, ’n reusesprong vir David Bowie

Die eerste tree na roem is soms verbysterend klein. In 1969, einde Januarie of dalk vroeg Februarie, het David Bowie se fantastiese reis deur die musiekheelal begin met ’n demo wat hy en ’n vriend...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

NouNet-mening: Die Stilswye van Stilte

Ek loop uit ’n klas waar ons die idee van protesmusiek as innerlike kennis, amper onbewustelike ritme in die psiges van talle Suid-Afrikaners, bespreek het. Neo Muyanga het ons weer herinner dat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

NouNet: publiseer jou mening op LitNet!

Het jy geweet jy kan op LitNet publiseer? LitNet gaan R1 250 beskikbaar stel aan die skrywers van NouNet-meningsartikels. Dit werk só: ◊ Jy pen jou mening oor enigiets onder die son neer in 800−1500...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In ’n land sonder voëls deur Harry Kalmer: ’n resensie

In ’n land sonder voëls Harry Kalmer Penguin Random House ISBN: 9781485904014 Ek leun terug in my stoel en vryf my oë. Staar lank na die swart letters op die skerm. Die einde van een storie is maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Musiekproduksie: Krog

Krog met Hilandi du Toit, Olga Leonard, Babette Viljoen vertooon 7 Augustus om 20:30 by Die Boer. Kaartjies kos R130 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com. Geen kinders onder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

NouNet-mening: Skuldlas

Ek glo nie werklik in voorspellings nie. Ja, die weer kan voorspel word met redelike sukses en jy kan seker ook voorspel wanneer iemand op die verkeerde pad loop en droogmaak, maar die sterre. . . Ek...

View Article
Browsing all 21767 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>