Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21842 articles
Browse latest View live

Gedagtes oor die aanbieding van Bettina Wyngaard se "Hoekom sukkel liberal...

In reaksie op Jaco Wium se bydrae hieronder reageer Naomi Meyer, inhoudsbestuurder, soos volg: "Die opskrif waaroor die stuk handel, was die wens van Bettina Wyngaard. Dit is met die skrywer van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lindau Nobelpryswenners-vergadering: ’n onderhoud met twee studente

Twee studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) is vanjaar gekies om die beroemde jaarlikse Lindau Nobelpryswenners-vergadering by te woon. Hester Schutte, ’n PhD-student, en Hannes Thiersen, ’n...

View Article


The best of enemies: black and white race relations portrayed in shades of grey

Based on a true story, The best of enemies centres on the unlikely relationship between Ann Atwater, an outspoken civil rights activist, and CP Ellis, a local Ku Klux Klan leader who reluctantly...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fotogalery: kykNET Silwerskermfees-programbekendstelling

Die kykNET Silwerskermfees 2019 se program is op 1 Augustus by die deftige Big Bay Hotel in Kampsbaai bekend gestel. Remona Voges het gaan foto's neem van dié lekker geleentheid. Die fees vind plaas...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Kultuur behoue vir hoe lank nog?

Dis mos nou daardie tyd van die jaar (Junie – Julie) wanneer ons ons kultuur uitleef deur gewere oor die skouers te gooi en die suidelike Drakensberg, sy dale en ander plekke invaar. Ons “neem” nie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Harry Kalmer

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Harry Kalmer appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karavan Press: an interview with Karina Szczurek

Karina Szczurek (picture: https://karinamagdalena.com/about/) Karina Szczurek talks to Naomi Meyer about Karina’s new independent publishing house. Karina, congratulations on your new venture, an...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Breaking a rainbow, building a nation by Rekgotsofetse Chikane: reader...

Breaking a rainbow, building a nation: The politics behind #MustFall movements Rekgotsofetse Chikane Intergenerational conflict is as old as mankind. It has always been part and parcel of the human...

View Article


Langenhoven se 1923-verbeeldingsvlug maan toe

Die onlangse 50-jarige herdenking van Neil Armstrong-hulle se besoek aan die maan roep Langenhoven se boek Loeloeraai in herinnering. Loeloeraai is in 1923 uitgegee en is waarskynlik die eerste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die jaar toe Pa ... deur Hannes Visser: ’n resensie

Die jaar toe Pa ... Hannes Visser Naledi ISBN: 978-1-928426-65-3 Die jaar toe Pa … is 'n digbundel van 80 bladsye. Ek het dit as 'n ongelooflik aangrypende lees ervaar. Dit is 'n eerlike,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoekom raak vroue verlief op moordenaars?

Carla van der Spuy Carla van der Spuy het die redes waarom mense tot geweldsmisdadigers aangetrokke voel, vir haar nuwe boek, Liefde agter tralies, ondersoek.  'n Man in 'n uniform het nog altyd vir...

View Article

Die "wat as" van die land

Hierdie brief weerspieël die mening van die briefskrywer en nie van die LitNet-redaksie nie.   Partykeer laat ek bietjie my gedagtes gaan en kyk na die, "wat as"-situasie van die lewe. Ek kyk ook na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Video: Stellenbosch-bekendstelling van In my vel deur Azille Coetzee

Op Saterdag 3 Augustus 2019 is Azille Coetzee se debuutroman, In my vel, by Protea Boekwinkel in Stellenbosch bekendgestel. Mercy Kannemeyer het ’n eerlike, maar gemaklike gesprek met Azille gevoer in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Open Book 2019 programme is now live!

Join the Book Lounge & the Fugard Theatre OPEN BOOK FESTIVAL 4–8 September 2019 The Open Book Festival programme is live! This is always a big moment for the Book Lounge team, where we get to...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

WhatsApp as ondersteuningsplatform: ’n onderhoud

Bo: Leah Slinger-Steenberg en onder: Doria Daniels Leah Slinger-Steenberg en Doria Daniels het onlangs die volgende artikel in LitNet Akademies (Opvoedkunde) gepubliseer: “Verkenning van WhatsApp as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Krimifees ’n Suid-Afrikaanse eerste

Deon Meyer, Karn Brynard en Rudie van Rensburg Jonathan Amid skryf in ’n onlangse Vrye Weekblad-artikel dat misdaadfiksie ongeveer 36 persent van boekverkope wêreldwyd uitmaak. Dis ’n ongelooflike...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gelyke Kanse-persverklaring: Konstitusionele Hof-toetssaak oor taal

https://www.litnet.co.za/category/menings/universitysa/ Groot belangstelling heers onder akademici en in onderwyskringe oor 'n toetssaak in die Konstitusionele Hof rakende die omstrede kwessie van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrouedag-skryfkompetisie: To my mother

(for Mikateko Mbambo) Before the drugs, there was me, just me, catharsis autumn-eyed, the image of winter behind me. Pain dispersed, breaking like the waves of the sea, and I found the recovery I...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Soms is rolmodelle positief ander rolmodelle neig meer negatief Martha was my kinders se bediende soms was sy egter ook versiende my baba het aan hoesstroop verstik ek was as nuwe ma skoon verskrik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrouedag 2019: Wees getrou aan jouself

Internasionale Vrouedag word sedert die vroeë 1900's wêreldwyd gevier, nie net om op die prestasies van vroue te fokus nie, maar ook om te veg vir die gelyke regte van vroue.  Alhoewel ons sedertdien...

View Article
Browsing all 21842 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>