Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21696 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Springmielies: Oor kuberboelies en keyboard warriors

Foto: Pexels Nini Bennett-Moll skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. Ons almal onthou daardie speelgrondboelie (gewoonlik ’n seun) wat ander kinders, kleiner of weerloser, afgeknou het. Soms het dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suidoosterfees 2025: Verwelkingslied – ’n onderhoud met Antoinette Kellermann

Antoinette Kellerman (foto: Maryna Cotton) Vanjaar se 22ste Suidoosterfees wat van 30 April tot 4 Mei in Kaapstad by die Kunstekaapsentrum gehou word, se tema is “Kuns is alles” en daar is vele...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: 2025 Commonwealth short story prize shortlist announced

World’s most global literature prize shortlists 25 writers from 18 countries Stories involve compelling characters including two west African soldiers in the Second World War, and a young woman...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: André Terblanché aangestel as nuwe bestuurder van die...

André Terblanché, bestuurder van die Breytenbach Sentrum. (Foto: Engela Duvenage) André Terblanché is sedert 1 April die nuwe bestuurder van die Breytenbach Sentrum op Wellington. Dié man van vele...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Satyrica van Petronius, vertaal deur WJ Henderson: ’n lesersindruk

Die Satyrica van Petronius, vertaal uit Latyn in Afrikaans vertaal deur WJ Henderson (Uitgewer: Naledi) Titel: Die Satyrica van Petronius, vertaal uit Latyn in Afrikaans Vertaler: WJ Henderson...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Kortlyste van die Andrew Murray Desmond Tutu-prysfonds se...

Die kortlyste vir 2025 se boekpryse is pas bekend gemaak. Die pryse dien veral as aansporing en erkenning vir skrywers om hoëgehaltepublikasies op teologiese en Christelike gebied in al ons landstale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

South Africa’s greatest hotelier has checked out

Sandra Antrobus, just before the year 2000 On the evening of 8 April 2025, at 6:51 pm, I received the dreaded news – my beloved friend and my greatest supporter, Sandra Antrobus, owner of Die Tuishuise...

View Article

RNE-kollig: ANC, DA en VF Plus

Die jongste peiling van die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRR) het plaasgevind te midde van die begrotingstwis binne die RNE. In dié peiling is die ANC vir die eerste keer as die populêrste party...

View Article


Wil die SAUK Afrikaans regtig vermoor?

"Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor; in ons skole, in ons kerke word ons moedertaal vermoor." So verwoord CP Hoogenhout die taalstryd van die 1800’s in een van sy bekendste...

View Article


Confession and forgiveness in Leviticus

Abstract Confession and forgiveness in Leviticus The question addressed in this article is whether there is a link between confession and forgiveness in priestly thinking. The Hebrew verb (hitpaelof...

View Article

Skuldbelydenis en vergifnis in Levitikus

Skuldbelydenis en vergifnis in Levitikus Esias Meyer, Fakulteit Teologie en Godsdiens, Universiteit van Pretoria LitNet Akademies Jaargang 22(1) ISSN 1995-5928...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die grafiese roman en edusemiotiek in taalverwerwing: ’n onderhoud met...

Illustrasie: CDD20 op Pixabay; foto van Cornelia van der Berg: verskaf Cornelia van der Berg is die departementshoof vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) by ’n privaat skool in Centurion en is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graf

Foto: Canva Graf sy staan eenkant onder ’n boom die son bak warm deur die takke iewers is daar ’n hond wat blaf blaf blaf teen haar kop vas sy hoor die grawe skep en gooi ruik die aarde klont vir klont...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ouderdom

Foto: Canva Ouderdom Broos soos ’n blaar lê sy daar Tussen pypies wat lewe gee. My hart gee mee En ek wens dat sy eerder moet sterf. Dementia is ’n dier Wat vreet aan jou weet Totdat jy alles...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Behoort

Foto: Canva Behoort Ek bid vir jou ’n hond wat jou hand sal lek wanneer jy eensaam voel en ongeliefd die hond sal sy stert swaai uit blydskap vir jou bekende by jou voete sal hy sit om na jou te kyk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vlugteling

Foto: Canva Vlugteling #Vrouens met gebalde vuiste Niemand sien die vrouens nie Hulle stap die strate met gebalde vuiste Hulle kinders weet hulle loop so Hulle kinders vra: Bring ons ma’s, ons oumas...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: FilosofieKafee – Die Suid-Afrikaanse kernwapenprogram: mites en...

Tema: Die Suid-Afrikaanse kernwapenprogram: mites en waarhede Spreker: Lydia von Wielligh-Steyn Suid-Afrika is ’n uitstekende illustrasie van hoe belangrik konteks is om historiese gebeure te begryp....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ouma Gesie kom weer

“Ouma Gesie kom weer” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paulus, Gary, Teboho

“Paulus, Gary, Teboho” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op die punt van haar tong

“Op die punt van haar tong” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger...

View Article
Browsing all 21696 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>