Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21497 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seen elsewhere: Rest in peace, Simone Cilliers Jonker

Prent: verskaf deur Zalman Davis Zalman Davis writes elsewhere on Facebook: Rest easy, Simone Cilliers Jonker. I was shocked when I heard about your passing. This morning I asked how you were doing ......

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Petra Müller: Die skerpgevylde oomblik, ’n huldiging onder redaksie van Karen...

Petra Müller: Die skerpgevylde oomblik, ’n huldiging onder redaksie van Karen de Wet Naledi ISBN: 978-1-77617-258-0   1. Soveel vreugde het ek in die huldigingsbundel vir Petra Müller gevind, soveel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stil

stil Foto: Canva die ding grom so hard my dink word doof ’n woord maak hom wakker selfs ’n kyk tussen lyne jou oordeel en afkeer sit my buite die kring verstote vreemdeling in my eie lyf doellose dop...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ek voel vere

Ek voel vere Foto: Canva Deesdae voel ek ’n veer … … vir elke bullebak wat hom skuldig maak aan hoogverraad; die burokrate en diplomate van die hoipolloi-ras wat traak-my-nie-agtig hul handjies in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blinde liefde

Blinde liefde Foto: Canva Ek was jou Adam Jy my Eva, maar jy het die tuin verlaat … Soos ’n tweede wêreldoorlog met bomme en kanonne kom ons staan weer saam. My hart klop vir jou vinnig soos die eerste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

2022: Die (on)verkwiklike jaar van Trompie en kie

“Die gewoonte om enige jaar die jaar van dit of dat te doop,” sê die boekresensent Jean Meiring, “is dié van bemarkingslui, liegfabrieke en skavotbewoners.” Maar 2022 sal onthou word as die jaar toe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The presidents. From Mandela to Ramaphosa, leadership in the age of crisis...

The presidents. From Mandela to Ramaphosa, leadership in the age of crisis deur Richard Calland en Mabel Sithole. Penguin Books. 247 bladsye   ............ Hierdie boek bekyk die gehalte en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kan die vestiging van waardes in skole ons ligte aanhou?

Prent: Pixabay David Willers het in ’n interessante opiniestuk op LitNet (26 Januarie 2023), “Getting the lights to work by teaching anti-corruption values”, geskryf oor die agteruitgang van Eskom, die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, eerste kwartaal

https://pixabay.com/vectors/paint-brush-paintbrush-tool-bucket-145018/ Is jy in graad 8 en voel jy eerder lus om jou hele kamer oor te verf as om aandag aan jou skoolwerk te gee? Die goeie nuus is dat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die mite van Afrikaner-eenheid en hoe dit inspeel op die hede

Afrikaner-eenheid is ’n mite wat nooit werklik bestaan het nie. Die mitologie van Afrikaner-homogeniteit word aan die een kant lewend gehou deur die huidige magshebbers wat dit as nuttige strooipop...

View Article

Is ChatGPT ’n bruikbare hulpmiddel vir akademiese skryfwerk?

1. Inleiding Kunsmatige Intelligensie (KI) beskik oor die potensiaal om verskeie velde te ontwrig. Een van hierdie terreine is die akademiese wêreld, waar kommer bestaan dat ChatGPT - ’n...

View Article

Kanker

In Gerrit Komrij se Verzonken boeken kom ek af of ’n blink samevatting: “De reis gaat verder, maar in de geest is de thuisreis al begonnen. Er wonen twee reizigers in de reiziger: de een gaat heen, de...

View Article

Can South Africa be rebuilt?

Freek Robinson interviews Songezo Zibi, author of Manifesto: a new vision for South Africa (2022), about the current political situation and his view on how South Africa can be turned around....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laerskool Noord – ’n komedie: skoolkomedie vind by almal aanklank

Neels Coetzee,  Margit Meyer-Rödenbeck, Ilne Fourie en Marion Holm Foto: verskaf “Kyk Noord en Stoot Voort” met ’n eekhoring in die middel is die leuse en wapen van Laerskool Noord. Natuurlik laat dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Rhodes Stoepsitfees

Rhodes Stoepsitfees 17-19 February 2023, in the Eastern Cape Highlands Once a year the residents of Rhodes Village open their doors and give an inside perspective to life in this remote village. The...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gaan haal daai ou boeke. Stof hulle af.

... ’n Verlede lê in ons goeters opgesluit. ... Sidney Gilroy skryf op Facebook na aanleiding van Kerneels Breytenbach se resensie: Wat Kerneels so mooi hier sê, is wat my naweke in museums en in pawn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fotogalery: Stellenbosch-bekendstelling van Petra Müller: Die skerpgevylde...

Petra Müller: Die skerpgevylde oomblik, ’n huldiging (Naledi) onder redaksie van Karen de Wet is op 1 Februarie in Stellenbosch bekendgestel. Hierdie huldigingsbundel is die jongste in die SA Akademie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: En die benoemdes vir die 13de kykNET Fiëstas is ...

Die wêreld het stadig maar seker weer in 2022 uit sy dop gekruip en die kunste in Suid-Afrika het weer eens gewys dat niks ons veerkragtige kunstenaars sal keer om werk van wêreldgehalte te vervaardig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lokval: ’n onderhoud met Bettina Wyngaard

Titel: Lokval Skrywer: Bettina Wyngaard ISBN : 9781415211090 Uitgewer: Umuzi Bettina Wyngaard vertel vir Naomi Meyer van Lokval, Bettina se jongste roman. Bettina, sedert Troos vir die gebrokenes het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Simone Jonker: uiteindelik net liefde

Foto van Simone Jonker: Izak de Vries  Die dood van Simone Cilliers Jonker (65), die digter Ingrid Jonker se dogter, Maandag 30 Januarie 2023 om 13:00 is met ongeloof deur haar familie, vriende en...

View Article
Browsing all 21497 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>