Wit leuen deur Ruan Kemp: ’n resensie
https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780624092322 Wit leuen Ruan Kemp Tafelberg ISBN: 9780624092322 Ruan Kemp se debuutroman, Gedeeltelik bewolk (2019), is in omstredenheid ontvang en gebore. Gou is...
View ArticleGraad 11: Fisiese wetenskappe-vraestel en -memo, hersiening
Prent: https://pixabay.com/photos/rocket-launch-rocket-lift-up-nasa-67721/ Is jy in graad 11 en wil jy sommer vandag al jou hersieningsrooster vir die nuwe kwartaal lanseer? Krag en beweging is juis...
View ArticleDie metaversum: Web 3.0 en die opkoms van digitale leefwêrelde
...... Die metaversum integreer die virtuele wêreld en die werklike wêreld op ’n ekonomiese, sosiale en identiteitsvlak, en dit laat gebruikers toe om inhoud te skep en met die wêreld om te gaan."...
View ArticleUSAN 2022 – ’n onderhoud met Danie Stander
Foto van Danie Stander: verskaf Die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch het van 19 tot 21 Januarie 2022 ’n tweejaarlikse kongres vir nagraadse studente en jong...
View ArticleTien voor een deur Adele Vorster: ’n resensie
https://www.litnet.co.za/nuut-by-protea-boekhuis-tien-voor-een-deur-adele-vorster/ Tien voor een Adele Vorster Protea Boekhuis, 2022 ISBN: 9781485313328 Adele Vorster se romandebuut, Tien voor een, is...
View ArticleWoordfees op TV-2022: ’n Love letter aan kos, ’n boekgesprek met Adele Vorster
Prent: https://pixabay.com/photos/cupcakes-party-pastry-dessert-1825136/ Vanjaar fees die Woordfees twee keer: op DStv-kanaal 150 en in Namibië op GOtv-kanaal 27 vanaf 15 tot 28 Julie en in die vlees...
View ArticleUSAN 2022 – ’n onderhoud met Ancheri Götze
Foto van Ancheri Götze: verskaf Die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch het van 19 tot 21 Januarie 2022 ’n tweejaarlikse kongres vir nagraadse studente en jong...
View ArticleWhen we want success for ourselves, we must want success for others
... "I’m a sucker for a niche market, so I had to start testing the product,” Izzart relayed. “People laughed at my idea, as they didn’t see the potential." ... So, my friends and I, on occasion,...
View ArticleLesbies? Gewoon eietyds? ‘n Leserindruk van Kleur en karamel deur Analize...
Titel: Kleur en karamel Skrywer: Analize Viljoen ISBN: 9780639607252 Uitgewer: Romanza ... Wat my geskok het, was om uit verskeie oorde te hoor dat die boek nie beskikbaar is by sekere boekwinkels...
View ArticleVandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Woensdag 20 Julie 2022
Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram: 05:35 ’n Love letter...
View ArticleVonnisbespreking: Privaat vervolgings as meganisme vir die ontwikkeling van...
Vonnisbespreking: Privaat vervolgings as meganisme vir die ontwikkeling van ’n grondwetlike regstaat National Society for the Prevention of Cruelty to Animals v Minister of Justice and Constitutional...
View ArticleVonnisbespreking: Die Konstitusionele Hof bevestig die aanspreeklikheid van...
Vonnisbespreking: Die Konstitusionele Hof bevestig die aanspreeklikheid van die polisie weens nalatige ondersoek na verkragting AK v Minister of Police [2022] ZACC 14 (KH) Johann Neethling,...
View Articlemonoloog vir ’n hond
monoloog vir ’n hond in memoriam, The Fugard Theatre ’n Hond lê en slaap op ’n sypaadjie in Distrik 6 voor die toe deur van die Fugard-teater. Hy is ’n bruin brak met swart om die snoet, sy...
View ArticleTienerswangerskappe: Ons dogters brand in COVID-19-spervuur en nóg gloei die...
Foto: Izak de Vries ... Kundiges meen etlike faktore tydens die landwye grendelperiode het tot dié toename bygedra. Baie tieners was in die tydgleuf letterlik tussen vier mure vasgekluister, met...
View ArticleDie sirenes loei, "Your Excellency"
Agtergrondfoto: Julia Rekamie | Unsplash; Foto van Eben Viktor: Verskaf ... Your Excellency. Hoe kan dít, komend van ’n Afrika-leier, anders klink of geïnterpreteer word as met die ondertoon van ’n...
View ArticleReguit met Robinson: A conversation with John Simpson from BBC News
What is Boris Johnson's legacy? What lies ahead for British politics, society and foreign policy? Freek Robinson interviews John Simpson, world affairs editor of BBC News. Also read: Boris: Hero to...
View ArticleBoeke – verlies en toeverlaat
............ Vir baie is verlies sedert die koms van Die Ellende ’n getroue tafelgenoot. Dit het seker altyd sy sitplek daar gehad – dalk net minder weerbarstig, uitbundig. ............. Vir baie is...
View ArticleOns slaap in die gang: Eben Viktor berig uit Oekraïne (19 Julie om 14:00)
Liza met haar pienk popwaentjie is een van drie kinders wat gedood is deur ’n missiel uit ’n Russiese duikboot. Twintig ander het ook in die voorval omgekom. Twee dae later tref missiele, vanaf een of...
View ArticleWat beteken die eerste foto’s van die James Webb-ruimteteleskoop?
James E Webb was tussen 1961 en 1968 die administrateur van NASA. In ’n wentelbaan om die son, sowat 1,5 miljoen kilometer van die aarde, het die James Webb-ruimteteleskoop onlangs met sy eerste...
View ArticleNaakstudie
Foto: Unsplash.com Naakstudie 1 Ek het hemel toe gekyk en jou oë ontwyk die slanke silhoeët wat jy naak loslaat brandmerk my geheue – jou stem was nog nooit so verruklik toe jy weet van my, en ek van...
View Article