Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21877

Ons slaap in die gang: Eben Viktor berig uit Oekraïne (19 Julie om 14:00)

$
0
0

Liza met haar pienk popwaentjie is een van drie kinders wat gedood is deur ’n missiel uit ’n Russiese duikboot. Twintig ander het ook in die voorval omgekom.

Twee dae later tref missiele, vanaf een of meer bomwerpers afgevuur, ’n fabriek ongeveer ’n kilometer van Eben Viktor se huis in Dnipro af, een wat verbind word met Elon Musk se ruimteprogram. Drie mense is dood. Eben en sy vrou slaap in die gang vir die res van die nag.

Intussen is daar duisende vlugtelinge in Dnipro wat kos en medisyne nodig het.

Hoe oorleef die inwoners van Oekraïne?

Wat gebeur met gesinne wat nie toegang het tot hul geliefdes in die besette gebiede nie?

Eben Viktor gesels met ons uit Dnipro.

Lees ook:

Die sirenes loei, "Your Excellency"

Collaboration – the moral maze of the enemy within

Jakes Gerwel-gespreksreeks (Suidoosterfees): Oekraïne kan tot kernoorlog lei

The post Ons slaap in die gang: Eben Viktor berig uit Oekraïne (19 Julie om 14:00) appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21877