Press release: SA International Ballet Competition (SAIBC) welcomes...
Credit: https://www.saibc.com/copy-of-saibc-1 The forthcoming South African International Ballet Competition (SAIBC), supported by The City of Cape Town and the Western Cape Government Department of...
View ArticleSkrywersfees 2022 op Woordfees TV: Volledige program
Prente: https://pixabay.com/photos/books-stack-white-stack-of-books-1845614/ en https://woordfees.co.za Die Woordfees TV-fees sal vanaf 15 tot 28 Julie op DStv-kanaal 150, en in Namibië ook op...
View ArticleDie blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories en Die skool vir...
Titel: Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories Samesteller: Marieta Nel Uitgewer: LAPA ISBN: 9781776354337 Titel: Die skool vir rampspoedige talente en ander gelukkige stories...
View Article“Wrong Fugard”
Athol Fugard in Amsterdam (© Anthony Akerman) ... Why should a novel located in the Karoo have triggered homesickness? ... When I left South Africa in April 1973, I felt I’d escaped to the Free World....
View ArticleSwerfjaar vir seniors: Op soek na ’n holte vir swerwersvoete
Wie sê ’n oorbruggingsjaar is net vir waagmoedige jongmense bedoel? So ’n avontuur is wat Marita van der Vyver onderneem het toe sy kort na haar twintigste verjaardag ’n swerfjaar in Europa aangedurf...
View ArticleBarry Ronge (1947–2022)
When I started reviewing movies for Mail & Guardian in the late 1990s, I was highly aware of the senior figures working in that space. There was the late Peter Feldman (writing for The Star...
View ArticleRut en Boas – ’n liefdesverhaal deur Barend Vos: ’n lesersindruk
Prent: https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780796322623 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Rut en Boas – ’n liefdesverhaal Skrywer: Barend...
View ArticleTrompie ’n chauvinis?
Corene de Wet se navorsingsartikel “Gendertemas in Topsy Smith se Trompie-boeke” het opspraak verwek toe dit onlangs in LitNet Akademies se Opvoedkunde-afdeling verskyn het. Die artikel plaas...
View ArticleJoy of Books: A new literary festival in East London
There is a brand new literary festival in the Eastern Cape. The first Joy of Books Festival will be staged in East London on 16 and 17 July 2022. More details, including a link to ticket sales, are...
View ArticleDie ekonomie van welstand en lewenskwaliteit
Hoe voel Suid-Afrikaners tans? Wat is geluk? Hoe kan dit gemeet word? Freek Robinson gesels met ekonoom Talita Greyling oor Suid-Afrika se Gelukkigheidsindeks. The post Die ekonomie van...
View ArticleJeugboeke se storm en drang: Onstuimige gesprekke en versugtings na...
Die volgende LitNet Akademies (Opvoedkunde)-artikel het onlangs die tonge van LitNet se lesers los gehad: Gendertemas in Topsy Smith se Trompie-boeke Teen die agtergrond van hierdie lewendige gesprek...
View ArticleWoordfees op TV 2022: Volledige TV-feesprogram
https://woordfees.co.za/ Die Woordfees het in 2000 as ’n deurnagpartytjie vir die Afrikaanse woordkuns begin, maar het in die afgelope twee dekades gegroei tot een van Suid-Afrika se grootste...
View ArticleWoordfees op TV-2022: Skepsel, ’n boekgesprek met Willem Anker
Vanjaar fees die Woordfees twee keer: op DStv-kanaal 150 en in Namibië op GOtv-kanaal 27 vanaf 15 tot 28 Julie en in die vlees in Stellenbosch van 10 tot 16 Oktober. Daar vind herhalings plaas van...
View ArticleVuil kouse
LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks van 15 kort, kragtige monoloë deur gevestigde en opkomende dramaturge geskryf, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. In...
View ArticleVandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Vrydag 15 Julie 2022
Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram: 09:00 Pretoria se...
View ArticleLitNet: Jeugboeke, storm en drang
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jeugboeke, storm en drang appeared first on LitNet.
View ArticleDigtersparadys 2022 op Woordfees TV: 'n video-uittreksel van Dean Balie
Kyk hier na 'n vertolking van 'n gedig deur Dean Balie by vanjaar se Digtersparadys – met stem en kitaar. Kyk na die volledige Digtersparadys op vanjaar se Woordfees TV. Die uitsendings van...
View ArticleTannie Evita praat kaktus: ’n resensie
Foto: verskaf Evita Bezuidenhout (gebore Evangelie Poggenpoel), steeds “Suid-Afrika se bekendste wit vrou”, is op 87 beslis nie aan’t stilsit en kniekombersies hekel vir haar drie kleinkinders, Winnie...
View ArticleVandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Saterdag 16 Julie 2022
Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram: 00:20 Rugby, wyn...
View ArticleVandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Sondag 17 Julie 2022
Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram: 05:06 Pretoria se...
View Article