’n Hele paar woorde som vir my die jaar op:
Kleptokrasie
Zumafia
Kader
Ontnugtering
As ek net een mag kies: kleptokrasie. Die rede is voor die hand liggend.
Chanette Paul
- Wil jy ook inskryf? Hier is die volledige kompetisiebesonderhede.
- Foto: Naomi Bruwer
The post Chanette Paul se #litnetwoord2016 appeared first on LitNet.