Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 22024

Video: Antjie Krog en Tom Lanoye by AKA 2016

$
0
0

In die onderstaande video lees Antjie Krog en die Vlaamse skrywer Tom Lanoye om die beurt voor uit Lanoye se toneelstuk Mamma Medea, wat Krog in Afrikaans vertaal het. Die formidabele duo het 'n unieke program spesiaal vir die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016 aangebied. 

The post Video: Antjie Krog en Tom Lanoye by AKA 2016 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 22024


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>