Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21877 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Terminologie en terminografie: ’n onderhoud met Mariëtta Alberts

Die boek Terminologie en terminografie het pas uit die pen van die terminologiekenner Mariëtta Alberts verskyn. Naomi Meyer vra haar oor die boek en oor die voortbestaan van Afrikaanse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US-taalbeleid en Gelyke Kanse: Konstitusionele Hof se volledige uitspraak

Op 10 Oktober is uitspraak in die Konstitusionele Hof gelewer ten gunste van die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid. Lees die volledige uitspraak hier.  Persverklaring: Konstitusionele Hof lewer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnoding na die bekendstelling van Penseel 2019

Penseel is 'n Afrikaanse studentebundel wat jaarliks deur die Vereniging vir Afrikaansstudente (VER[r]AS) van die Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch uitgegee word. Soos in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: ’n Gevoelige slag

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: ’n Gevoelige slag appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Wannie Carstens deel sy mening oor die uitspraak van die kostituionele hof oor Gelyke Kanse se saak teen die Universiteit Stellenbsoch op Facebook: The post Elders gesien: Wannie Carstens reageer op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendstelling: Sewe-en-veertig deur Irma Venter in Pretoria

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Irma Venter se nuwe boek, Sewe-en-veertig. The post Bekendstelling: <em>Sewe-en-veertig</em> deur Irma Venter in Pretoria appeared...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reader impression: The Stellenbosch mafia by Pieter du Toit

Title: The Stellenbosch mafia – Inside the Billionaires’ Club Writer: Pieter du Toit Publisher: Jonathan Ball ISBN: 9781868429189 I did not have many expectations when I started reading The...

View Article

Wat en waarheen nou?

Ek is uit de oude doos. Ek sal erken ek was  die laatlam in die familie, maar ek verloor nou tred met tye. Ek ken nie van ponde en sjielings nie. Oorle ma het baie keer van een pond tien of 5 sjielings...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gelyke Kanse

Solank dit in Engels is ...   Hans Richardt            The post Gelyke Kanse appeared first on LitNet.

View Article


Etzebeth

Daar is geen konsekwentheid in politieke korrektheid nie! Neem net Etzebeth-sage vs bv BLF by MRK. Hans Richardt  The post Etzebeth appeared first on LitNet.

View Article

Die gay-kwessie as geskilpunt in die kerk

Ek hou nie van Bybelversies aanhaal nie, maar met die gay-kwessie in kerke as geskilpunt, wonder ek nou of die hofuitspraak hieroor die Bybel as diskriminerend verklaar het. In Genesis word gepraat van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Iets is nie lekker by Beeld nie

Donderdag 10 Oktober 2019 was iets by Beeld nie lekker nie. Eers was daar die relletjie oor die lamppaalbiljet waarmee dié koerant voornemende lesers tot 'n koop probeer oorhaal het: “Gays kos NGK al...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Crito se opmerkings oor die doel van resensies

Die wêreld het warempel nog nooit so iets gesien nie. 'n Kleinserige LitNet-rubriek van Bettina Wyngaard, die moord-en-doodslag-skrywer en prokureur, het sowaar – só het dit vir etlike dae geblyk –...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

18 Gangster Museum in Khayelitsha: Taking a stance against gangsterism

18 Gangster Museum in Khayelitsha “18 Gangster Museum is the first of its kind in Africa. This innovative, living museum aims to help South African youth to understand better the treacherous path that...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boere oorlog dan nog steeds?

Tussen die rugby, die NG Kerk-sinode en die Konstitusionele Hof-beslissing oor Stellenbosch se taalbeleid was sommige Afrikaner-braaivleisvure maar ʼn koorsige affêre die afgelope naweek, vermoed ek....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trisa Hugo onthou vir Engemi Ferreira (19 Maart 1943–10 Oktober 2019)

'n Vreugdevolle foto van Engemi Ferreira en Diana Ferrus by Tuin van Digters 2015 (foto: Naomi Bruwer) In principio erat Verbum, et Verbum erat apud Deum, et Deus erat Verbum. (In die begin was die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

onse jessye (’n antifoon vir ’n gestorwe prima donna)

“om die wonder van die dood te ervaar haar siel wat ontsluit uit haar groot en sterke liggaam” allerstond gegote goud uit die mond  die musiek kies haar skalks en niet andersom skotvry van voeë en vae...

View Article


Louis Althusser en Jacques Derrida. Raakpunte van sin en die sintuiglike in...

Louis Althusser en Jacques Derrida. Raakpunte van sin en die sintuiglike in twee tydgenootlike tekste Jaco Alant, Franse Studies, Universiteit van KwaZulu-Natal, Durban LitNet Akademies Jaargang 16(3)...

View Article

Louis Althusser and Jacques Derrida: Interconnections of sense and the...

Abstract This article provides an analysis of Louis Althusser’s essay “Le matérialisme de la rencontre” (included as a chapter “The underground current of the materialism of the encounter” in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Netwerkontleding van die instellingsnetwerk op Orania

’n Netwerkontleding van die instellingsnetwerk op Orania Burgert A. Senekal, Eenheid vir Taalfasilitering en Bemagtiging, Universiteit van die Vrystaat LitNet Akademies Jaargang 16(3) ISSN 1995-5928...

View Article
Browsing all 21877 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>