Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21980 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die goeie ou dae

Ek wil baie graag Hector Pieterson se museum besoek. Hopelik word ek toegelaat om met sy suster, Antoinette, te gesels. Nie oor “It was on the 16th of June as we were marching against the Afrikaans”...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: RSG Radioteater, Die laaste ontsnapping op Donderdagaand 19...

Van links na regs: Eddie de Jager, Mortimer, André Odendaal, Phillru van Achterberg, Cassius Davids, Donoven Pietersen, JJ Roberts, Annerle Barnard en Stefaans Coetzee Die meeste mense is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring om in te skryf: Die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie 2025

Die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie 2025 (Digdebute met ’n ISBN) Digters of hul uitgewers word uitgenooi om in te skryf vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie van 2025.   Die prys...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tribuo Conference 2025: an interview with Marlene le Roux

Insetselfoto van Marlene le Roux: Menán van Heerden; agtergrondfoto: https://www.tribuo.co.za/the-tribuo-fund-home/ The Tribuo Fund, as part of their Tribuo Sessions series, held a conference on 5-7...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Graad 9, kwartaal 2, vraestel en memorandum

Prent: Canva Is jy in graad 9 en het jy onlangs na die Comrades-marathon gekyk? In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld is daar voorbeeldsomme wat oor marathons handel. As jy die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Kanadese G7-beraad: ’n voorspel tot die G20 in Suid-Afrika? (18 Junie 2025)

Spitsberade het ’n baie belangrike deel van die internasionale geopolitieke wêreld geword. Alhoewel daar strukture soos die VN, EU en AU (Afrika-Unie) bestaan, is dié spitsberade wat deur die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gewildste artikels op LitNet: 11 tot 17 Junie 2025

Hier is die tien gewildste artikels op LitNet vir die week van 11 tot 17 Junie 2025: Indeks: notas, toetse en vraestelle Stefaans Coetzee in conversation with Joanne Hichens Die lewende testament – Is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fresh off the press: The shortest history of China by Linda Jaivin

The shortest history of China by Linda Jaivin (Jonathan Ball, 2025) Journey across epic China – through millennia of early innovation to modern dominance in one riveting, fast-paced read. From ancient...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee boeke oor die leuens wat wit mense glo, ’n resensie

Skrywer: Karin Mitchell Titel: The High Treason Club. The Boeremag on trial Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781776392162 Skrywer: Gavin Evans Titel: White supremacy. A brief history of hatred...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die onthouvrou

Foto: Canva Die onthouvrou Die vrou sit voor die spieël. Die weerkaatsing van haar eie beeld fassineer haar. Die plooitjies om haar oë, die plooie om haar mond. Verbeel sy haar of neig die plooie om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herfs in my hart

Foto: Canva Herfs in my hart My wortels bly geanker maar my blare verkleur dit is tyd vir ’n nuwe hoofstuk maak oop die deur Blare grasgroen het aan my takke gekleef ek het hul laat val die herfstyd...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Totale beheer

Foto: Canva totale beheer die party se skelm politici-onder-bed wil privaat sekerheid beheer deur hul wet eintlik is hul bang hul word gevang die staat-se-polisie is reeds belet sommige in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boom van kennis

Foto: Canva Boom van kennis Verhaal van die stompkopkewer (euwallacea fornicatus) Jy ken die goeie. Deur jou sing en suis ’n lower lof aan Hom wat jou geplant het. Jy ken die kwade. waarrondom jou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

My volk is in my mond

Foto: Canva My volk is in my mond Engeland, 2025 Met ’n verbleikte paspoort het ek my erfdeel versaak maar sy het kom lê in my (volks-) mond; verkleur met die bruin-wit-swart van ’n voorbarige hart tog...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stap vir geregtigheid én studenteregte

Jeanneret Momberg, mede-stigter van die stap, Jeremy Fasser (burgemeester van Stellenbosch) en Nicky Newton-King (voorsitter van die Stellenbosch Universiteitsraad) Foto’s: Maryke Roberts en verskaf...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekevat met Deborah: The nicotine gospel deur Sven Axelrad en Canary deur...

The nicotine gospel Sven Axelrad Penguin Random House South Africa ISBN: 9781415211403 Canary Onke Mazibuko Penguin Random House South Africa ISBN: 9781776381036 Deborah Steinmair skryf ’n gereelde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dinkskrum: Oor spoke op ’n verlate en donker Karoo-dorp

Jason Lloyd skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. Dit is stil, donker en bibberkoud op ’n verlate Karoo-dorp. Nou wonder ek: Bestaan spoke of geeste (die Engelse woord is spirits) nog? Of het dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daar is ’n witvlerknagtegaal wat net in Sanskrit sing

“Daar is ’n witvlerknagtegaal wat net in Sanskrit sing” – ’n praatjie oor die geskiedenis van Suid-Afrikaanse verdriet. Hierdie voordrag deur Dominique Botha word as deel van die LitNet25 Afrikaanse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PenAfrican: Reflections on Women’s Prize for Fiction 2025

Book covers: The safekeep by Yael van der Wouden, Good girl by Aria Aber, Fundamentally by Nussaibah Younis, and All fours by Miranda July Mphuthumi Ntabeni writes a regular book column for LitNet....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verskoon my!

Foto: Pexels Lees ek in ’n artikel van Stephen Grootes in Daily Maverick ’n paar dae gelede: “Many of us like to try to understand a person we are talking to, a person we have just met. We want to know...

View Article
Browsing all 21980 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>