Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21396

Bieg: Van kenmekaar tot wat doen ons nou?

$
0
0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Dit het begin met 'n "leer-ken-mekaar" op VryNet. Ons was altwee ongelukkig (onbevredig?) in ons huwelike, ons albei se kinders al uit die huis uit. Jy 46, en ek 50 jaar oud.

Ons het leemtes en verveeldheid wat verval in retoriek ervaar by ons lewensmaats en 'n vonk gesoek om weer vervloë fisiese genot saam met 'n maat te deel.

Mettertyd het ons mekaar se diepste gedagtes, begeertes, soeke gedeel en selfs geprikkel geword met die beskrywings wat ons deel oor ons liggame en droombeelde van seksuele genot tot klimaks.

Uiteindelik het ons foto's verwissel van ons intieme seksorgane en ek het verskeie kere draadgetrek tot vuurspuwing (!) met die foto's van jou dieprooi, wynkleurige tepels - rond en kliphard tussen jou vingers op jou vol borste, en later jou vingers waar jy masturbeer in die bad met die seepborrels om jou buitelippe van jou skede met die pienk binnelippe wat prominent vertoon en die klit wat kliphard blink in die beweging tussen jou vingers.

Jy het later vertel dat jy op jou lekkerste in daai bad gekom het as jy kyk na die ligpers, baie groot kop van my voël waar hy heeltemal uit die voorhuid uit was en my dik stam met bultende are heen en weer beweeg tussen my vingers en sy volle 14cm rukkend saamvloei met my draadtrek ... ('n video wat ek jou gestuur het).

Ons het geweet dat ons by mekaar moet uitkom ...

Wilde Will

The post Bieg: Van kenmekaar tot wat doen ons nou? appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21396

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>