Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21674

Persverklaring | Ian Roberts: Is dit jý? Avonture voor en agter die skerms – kom vind uit by NALN

$
0
0

Kom kuier saam! Ian Roberts gesels oor sy outobiografie  en maak musiek saam met Barry Steenkamp en Ruben Samuels op 16 November 2024 om 10:00 by NALN. Volg hierdie skakel vir meer inligting.

’n Baie kort AJV van die Vriende van NALN vind ook plaas net voor Ian Roberts se optrede. Die Vriende van NALN-vereniging se lidmaatskapvorm vir aansluiting of hernuwing kan hier afgelaai word.

Bywoning is gratis (’n vrywillige bydrae sal egter waardeer word).

Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum  is geleë op die h/v Pres Brand- en Charlotte Maxekestraat, Bloemfontein. Parkering is beskikbaar via die hoofhek vanuit Pres Brandstraat, of op die teerblad langs die Ou Goewermentsgebou vanuit Miriam Makebastraat (voorheen Elizabethstraat).

The post Persverklaring | Ian Roberts: Is dit jý? Avonture voor en agter die skerms – kom vind uit by NALN first appeared on LitNet.

The post Persverklaring | Ian Roberts: <em>Is dit jý? Avonture voor en agter die skerms</em> – kom vind uit by NALN appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21674

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>