In hierdie LitNet Akademies-webseminaar word die besluite omtrent selfdegeslagverhoudings wat op 9 Oktober 2015 in die Algemene Sinode van die NG Kerk geneem is, bespreek.
![]() |
Geestelike geletterdheid en die sekspolisie
Louis van der Riet |
![]() |
Sinode se gay-besluit: keuse vir verantwoordelike gebruik van die Bybel
André Bartlett |
![]() |
Daar is 'n olifant in die kerk
Jean Oosthuizen |
![]() |
Homoseksuele predikante: ’n Regs- en morele dilemma
Helena van Coller |
![]() |
Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?
Ernest van Eck, Ralph Barnard |
The post Webseminaar: NG Kerk Sinode se gay-besluit appeared first on LitNet.