Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21662

Fotoblad: Adam Small-fees 2023

$
0
0

Die sewende Adam Small-fees het 24 tot 26 Februarie 2023 in Pniël plaasgevind.

Menán van Heerden deel haar foto’s van Saterdag 25 Februarie se program.

’n Feesbanier met een van Adam Small se bekendste aanhalings.

Van links (agter): Shireen Crotz (Vriende Van Afrikaans), Gerrie Lemmer (die ATKV se uitvoerende hoof van kultuur), Karien Brits (taalpraktisyn by Akademia), René Bogović (PhD-student) en Chareldine van der Merwe (Vriende Van Afrikaans). Heel voor: Arendsvlei se Jurgen McEwan

Hierdie fees word jaarliks aangebied in Pniël, ’n gemeenskap om die draai van Stellenbosch.

Digter Ashwin Arendse (Swatland, Kwela, 2021)

Joernalis en skrywer Joanne Joseph (Children of sugarcane, Jonathan Ball Publishers, 2021)

Darryl David (stigter van die Adam Small-fees)

Jurgen McEwan en Karien Brits

Jurgen McEwan

Quentin Williams, direkteur van die Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR) aan die Universiteit van die Wes-Kaap en leier van die Drietalige woordeboek van Kaaps- (DWK-) projek

Clinton V du Plessis (60 op 60, Roepman Uitgewers, 2023)

Dit is steeds somer in die Boland!

Digter Grant Jefthas (AfvlerkMens, Minimal Press, 2022), Audrey Jantjies, rymkletser Jitsvinger en skrywer Lester Walbrugh (Elton Baatjies, Karavan Press, 2022)

Ria Olivier van die Afrikaanse Taalraad lewer kommentaar vanuit die gehoor.

Die verhoog in die buitelug.

Lester Walbrugh

René Bogović en Chareldine van der Merwe

Digter Gaireyah Fredericks en Ashwin Arendse

Mignonne Breier (Bloody Sunday, Tafelberg, 2021)

Boeke te koop by die fees.

Die verhoog in die buitelug.

Die gehoor luister aandagtig.

Lees en kyk ook:

Adam Small Festival 2023: an interview with Darryl David

Swatland deur Ashwin Arendse: ’n onderhoud

Swatland deur Ashwin Arendse: ’n resensie

UJ-debuutprys 2022: Ashwin Arendse se toespraak by die bekroning van Swatland

UJ-debuutprys 2022: Commendatio vir Swatland en Man op ’n fiets êrens heen

Die eerste Kaaps-woordeboek: ’n onderhoud met Quentin Williams

Afrikaans in 'n meertalige Suid-Afrika

As die katjiepiering blom: ’n onderhoud met Audrey Jantjies

As die katjiepiering blom deur Audrey Jantjies: ’n resensie

Afvlerkmens: ’n onderhoud met Grant Jefthas

Bloody Sunday, winner of the Sunday Times Literary Award for Non-fiction: an interview with Mignonne Breier

Moord verkoop: Freek Robinson stel ondersoek in

60 op 60 deur Clinton V du Plessis, ’n genuanseerde bundel

Die vrystelling van slawe: Pniël-gemeenskapsmuseum – "Ons storie"

The post Fotoblad: Adam Small-fees 2023 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21662

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>