Vertaal deur Kobus Geldenhuys
Tomas het ’n groot geheim: Hy het ’n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het. En dis nie al nie – sy vriende, Ted, Kai en Kat, het ook hulle eie drake! Om ’n draak te hê is ’n wonderlike ervaring, maar jy kan netsowel ’n onvoorspelbare vulkaan in jou broeksak dra. Om die drake uit die moeilikheid te hou, is baie harde werk. Boonop lyk die draakvrugboom effens verlep. Tomas en sy vriende moet die draakvrugboom weer gesond kry en ook probeer uitpluis wat Liam, die skoolboelie, in die mou voer.
Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.
The post Nuut by Protea: <i>Die seun wat saam met drake vlieg</i> deur Andy Shepherd appeared first on LitNet.