Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het se 2016-bekronings is pas bekend gemaak.
Hertzogprys vir prosa
Die Hertzogprys word vanjaar toegeken aan Willem Anker vir Buys.
Lees op LitNet:
’n Bosluis, Billy the Kid en Coenraad de Buys: Die spore van legendes in die veld
Willem Anker Lees 'n essay oor waar Buys ontspring het. |
Tien vrae aan Willem Anker oor Buys
Willem Anker, Naomi Meyer "Hoe lyk die bossies op sy geboorteplaas, hoe werk ‘n snaphaan, hoe ruik ‘n VOC-pruik, hoeveel kos ‘n vat brandewyn in 1811?" |
Willem Anker (1979–)
Erika Terblanche "Aangesien lesers deesdae skaarser is as hoendertande, ysbere of katoolse pandas, lê die toekoms van Afrikaanse of watookalse letterkunde miskien in die opvoeding van ’n volgende generasie lesers." Lees Willem Anker se skrywersprofiel in LitNet se ATKV-Skrywersalbum. |
Our hunting fathers
Phil van Schalkwyk "Die eindproduk is imposant, en die leser draf gretig maar op heeltemal te korte beentjies agter Buys/Buys aan." |
LitNet Akademies-resensie-essay: Buys deur Willem Anker
Henning Snyman "Met hierdie grootse tema en geweldig baie gegewens, goed nagevors, skep Willem Anker 'n roman wat sy plek langs die werklik groot Afrikaanse romans kan inneem." |
kykNET-Rapport Boekpryse 2015: Commendatio vir Buys deur Willem Anker
Thys Human "Soos sy weerbarstige titelkarakter, is Buys ’n roman wat bestaande grense (literêr en andersins) uitdaag én oorskry." |
Eugène Maraisprys
Die prys word toegeken aan Stephanus Muller vir Nagmusiek.
Lees op LitNet:
Nagmusiek deur Stephanus Muller
Lou-Marie Kruger "Die betekenisvolheid van hande, hare, tande en molpenisse. Veral hande. Liefde en obsessie. Nag en dood en waarheid. En Ansbach se soort musiek: atmosferies, improvisatories met die gedrae tema wat soos ’n passacaglia uit die donker arpeggios verrys …" |
Onderhoud: Stephanus Muller gesels oor Nagmusiek
Wayne Muller Wayne Muller en Stephanus Muller, skrywer van Nagmusiek, gesels oor die komponis Arnold van Wyk, sy musiek en die fiktiewe biograaf. |
kykNET-Rapport Boekpryse 2015 (Jan Rabie-Rapport): Commendatio vir Nagmusiek deur Stephanus Muller
Thys Human "Ten spyte van die soms ontstellende temas wat in die werk aangesny word, is Nagmusiek nooit swaartillend of serebraal nie. Inteendeel: dit is eerder aangrypend en meevoerend." |
kykNET-Rapport Boekpryse 2015 (Niefiksie): Commendatio vir Nagmusiek deur Stephanus Muller
Herman Wasserman "Hierdie vernuftig postmodernistiese – maar onderhoudende en selfs vermaaklike – wyse waarop Van Wyk se lewe uitgebeeld word, is nie maar ‘n stilistiese truuk nie. Dit dien as voertuig om indringende vrae te opper oor die aard van biografiese geskiedskrywing, die posisie van die biograaf, die konstruksie van akademiese kennis en gesag, en die rol van die kunstenaar in ons samelewing." |
Tien vrae: Stephanus Muller oor Nagmusiek
Naomi Meyer "Nagmusiek is 'n transgressiewe teks op verskillende vlakke, en om vir soveel jare in 'n proses gewikkel te wees wat deurlopend toets en verstel en torring aan die grense waarbinne ek gemaklik is – dit het my verander." |
Protea boekhuisprys vir beste gepubliseerde werk in Afrikaans:
Die prys word toegeken aan Carel van der Merwe vir Donker stroom. Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog.
Lees op LitNet:
Donker stroom: Eugène Marais veelsydig, dubbelsinnig
Frederik de Jager 'n LitNet Akademies-resensie-essay oor Carel van der Merwe se Donker stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog |
Eugène Marais die Boheemse Boer in Londen
Jean Oosthuizen Een van die talle raaisels oor die lewe van die beroemde Afrikaanse letterkundige Eugène Marais handel oor sy jare in Londen toe hy in die regte studeer het. In ’n opspraakwekkende boek wat pas deur Tafelberg uitgegee is, kom die skrywer, Carel van der Merwe, met talle verrassende ontdekkinge vorendag wat hy met vers en kapittel staaf. |
Video: Bekendstelling van Donker Stroom deur Carel van der Merwe
Naomi Bruwer Carel van der Merwe se opspraakwekkende boek oor Eugène Marais, Donker Stroom, is verlede week in die Paarl bekendgestel. Kyk na 'n video van die gesprek. |
Scheepersprys vir jeugliteratuur
Die prys word toegeken aan Marita van der Vyver vir Swemlesse vir 'n meermin.
Lees op LitNet:
Boekresensie: Swemlesse vir 'n meermin deur Marita van der Vyver
Dewald Koen "Met haar jongste jeugroman bewys Van der Vyver weer eens dat sy in voeling is met haar lesers en weet wat in tieners se koppe broei." |
Marita van der Vyver (1958–)
Erika Terblanche “As ek dan ’n verantwoordelikheid het teenoor Afrikaans, is dit om te bly skryf daarin.” |
Klik hier vir vanjaar se volledige lys bekronings.
The post Boeke vanjaar bekroon deur die SA Akademie appeared first on LitNet.