Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21593 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Monster deur Rudie van Rensburg: ’n resensie

Monster Rudie van Rensburg NB-Uitgewers ISBN: 9780795802485  Op 2 Oktober 2018 is Jamal Khashoggi, ’n joernalis, in die Saoediese konsulaat in Istanbul vermoor. Khashoggi se liggaam is aan stukke...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wind

Teen die middag steek die wind op. Lusteloos en dor, dink ek, maar dis nie of ek venster toe kan trippel om te gaan kyk nie. Wie kan nou ook ’n wind sién. Ek sal vir my versorger, Johanna, vra hoe die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pasverskyn: Mixtape van die liefde, saamgestel deur Antjie Krog

Mixtape van die liefde Samesteller: Antjie Krog Uitgewer: LAPA ISBN: 9781776353590 Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde: verliefdheid (’n rimpelvel hardloop); wat is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In conversation with Hannes Barnard about Halley’s Comet

Title: Halley’s Comet Author: Hannes Barnard Publishers: Catalyst Press (worldwide) and Penguin (South Africa) ISBN: 9781946395559 (Catalyst) and 9781776354801 (Penguin) Pete, your main character, is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by LAPA: Die bok wat sy spring verloor het deur Marleen Lammers

Wat is ’n springbok sonder sy spring? Net ’n ... bok? Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor – met skreeusnaakse gevolge. ’n Humoristiese en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by LAPA: Vrydag is ek verlief deur Cecilia Steyn

Ella Olivia is ’n kranige lysiemaker wat haar hele lewe fyn probeer beplan, want sy glo alle slegte dinge gebeur op Vrydae. Na ’n belaglike insident waarin sy ’n meme geword het (natuurlik op ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by LAPA: Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige...

Eeuw! Jig! Sies! Bleg! Dis walglik – maar dis waar! Wees gewaarsku – hierdie boek is propvol feite wat jou kan naar maak en laat gril! Wat is ’n snotblom? Hoe groot was ’n T-rex se poef? Eet party...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by LAPA: Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories,...

’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlé Barnard,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by LAPA: Die skool vir rampspoedige talente en ander gelukkige stories,...

’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe bywerkings! Volksblad-joernaliste ook outeurs van ’n magdom boeke

Jaco Jacobs, Deon Meyer en Rudie van Rensburg Hierdie artikel is op 24 Mei 2022 met nuwe inligting bygewerk. Joernaliste van Volksblad het dalk, as ’n stokperdjie of later as beroep, meer boeke geskryf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nonnetjie van Aardt se laaste dag op aarde

Vir ’n oomblik lyk Ed asof die res van die wêreld nie bestaan nie. “Tomate coeur de boeuf. Gelukkig het ek dié een gepluk voordat die kewers hom kon bykom.” Hy rol die “r”, spreek die naam vinnig uit,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Covid – waar ons nou trek

Foto: Önder Örtel op Unsplash Is dit apatie? Eensaamheid? Of ’n gevoel van “wat ook al” wat oor mense gekom het oor COVID-19? ’n Jaar gelede was entstowwe nog net vir gesondheidswerkers beskikbaar in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Charter of Compassion 12 jaar later

Bettina Wyngaard .......... Ons lees van ’n student wat op ’n ander student se besittings urineer. By dieselfde universiteit word ’n student in die koshuiskamer van ’n ander student verkrag. ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oupa Zombie deur Jaco Jacobs: ’n resensie

Oupa Zombie Jaco Jacobs Uitgewer: Pan Macmillan ISBN: 9781776250264 Hou jy van broccoli en kaassous? Miskien moet jy heroorweeg wat dié groengroente vir jou oorlewing kan beteken. Alexander Frederikus...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Groot skrik teen Tafelberg

Gert Vlok Nel skryf op Facebook: Een nag, ek dink dit was in 2000, het ek weer teen Tafelberg geslaap. Daar was ’n klein grot waar jy kan vuur maak sonder dat die nag jou sien. Daar was ’n ou vuur, so...

View Article


Indemnity: ’n filmresensie

Indemnity  (Film Finity) Met Jarrid Geduld en Gail Mabalane Regisseur en draaiboekskrywer: Travis Taute Met die eerste oogopslag lyk dit asof hierdie nie die soort rolprent is waarop ’n mens gloeiend...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die rooi tekkies

Daar’s nog ’n bloederigheid op die see toe die Aandster sy eerste knipoog gee. Op presies daardie oomblik kom staan die engel met sy lang bont rok in die deur. Elisa was aan’t pampoen sny. Boepens en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aankondiging van wenverhale: Toegang – ’n kortverhaalkompetisie

PEN Afrikaans is trots om die wenners van ons kortverhaalkompetisie met “toegang” as tema te kan bekend maak. Ons dank aan PEN International, wat die projek finansieel en andersins ondersteun, sowel...

View Article

Reguit met Robinson: Is transformasie bloot ’n mooi woord vir die US?

Ervaar mense van kleur voortdurende rassisme aan die US, of is die onlangse insidente uitsonderlik? Wat doen die universiteit met hulle opdrag om te transformeer? Is transformasie bloot ’n mooi woord...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: PEN Afrikaans oor die voorgestelde naamsverandering van die...

(English below) PEN Afrikaans neem met kommer kennis van die minister van sport, kuns en kultuur, Nathi Mthethwa, se voorneme om die naam van die Afrikaanse Taalmonument (ATM) te verander, aldus ’n...

View Article
Browsing all 21593 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>