
Foto van Mercy Kannemeyer: Izak de Vries
Wen!
Stuur jou woord voor middernag op 10 Desember 2018 aan litnetwoord2018@litnet.co.za.
Mercy Kannemeyer se Afrikaanse woord van die jaar is “Ramaphorie!”
Wat is jou #litnetwoord2018? Neem hier aan die kompetisie deel.
- Lees hier inskrywings I en inskrywings II.
The post Mercy Kannemeyer se woord van die jaar 2018 appeared first on LitNet.