Piet Cronje was saam met sy vrou as krygsgevangenes na St Helena gestuur.
Die rol van vroue in ABO word deur meeste skrywers tot konsentrasiekampe beperk. Daar was ander vroue saam op kommando ook. Hoe anders was Piet Cronje se vrou gevange geneem en na St Helena saam met Piet Cronje?
Sarah Raal het haar eie boek na ABO uitgegee. Tog kry mens die idee dat die idee van paternalistiese Boere-kultuur oordryf is en dat vroue wel nie net in kombuise vasgevang was nie. Hul kon net so goed boer, terwyl hul mans op kommando was. Die Anglikane-inslag het vroue na ABO in rolle gedefinieer.
The post Is geskiedenis soms binne beperkinge van skrywer se navorsing vasgevang? appeared first on LitNet.