As ewolusie 'n proses is, waar is argeologiese opgrawings van intermediêre spesies fossiele, sonder kunstenaars se voorstellings /spekulasie, tov 100 groot primate-spesies wat verdwyn het? Ek wonder net oor bv Naledi en moderne mens genoom ...
The post Angus, intermediêre spesies fossiele appeared first on LitNet.