Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21451

Skryfkompetisie: Jou troudag

$
0
0

Wen ’n boekpakkie met ’n boek wat jou gaan help om ’n troue te beplan – en nog ander lekker leesstof!

Jy het ’n keuse: (a) vertel vir LitNet hoe jou ideale troudag sal lyk; of (b) deel spesiale herinneringe aan jou groot dag.

Strooimeisies, ma's, vriendinne en oumas is ewe welkom om in te skryf.

En natuurlik ook mans wat die vrou in hulle lewe of iemand anders se troudag seepglad wil laat verloop.   

Hoe om in te skryf

Stuur jou stuk saam met jou naam, selnommer en posadres na skryfwerk@litnet.co.za, met die onderwerp “Skryfkompetisie: Jou troudag”. Jou inskrywing moet ons voor of op 15 Junie 2017 bereik.

Prys: Boekpakkie

  • My bruidsboek, ’n volledige trougids vir die gelowige bruid deur Christine Ferreira en Marielle de Vos, Lux Verbi, ISBN 9780796320155
  • Kuierkos (Rooi rose) saamgestel deur Vickie de Beer, Human & Rousseau, ISBN 9780798171878
  • Doen dit wéér só: nuttige wenke vir jou huis, saamgestel deur Zerelda Esterhuizen, LAPA,  ISBN 9780799379839
  • Die Mannheim-sage 1: Die fortuinsoekers deur Lerina Erasmus, Human & Rousseau, ISBN 9780798174541
  • Gunstelingvlegsels: die mooiste style stap vir stap deur Laura Kristine Arnesen en Marie Moesgaard Wivel, Tafelberg, ISBN 9780624077923
  • Huweliksklokkies op Jakkalswater deur Sarah du Pisanie, LAPA, ISBN 9780799373844

Die boeke is geborg deur NB Uitgewers (Lux Verbi, Human & Rousseau en Tafelberg) en LAPA.

Reëls

  • Slegs Suid-Afrikaanse burgers mag inskryf
  • Maak seker dat jou naam, selnommer en posadres jou stuk vergesel.
  • Lengtebeperking: maksimum 600 woorde.
  • LitNet behou die reg voor om nie alle inskrywings te plaas nie.
  • Die weninskrywing sal op LitNet verskyn.

The post Skryfkompetisie: Jou troudag appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21451

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>