Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20660

Vals nuus van media grootste bedreiging vir wêreldvrede in nuwe millennium?

$
0
0

Vals nuus is tasbare werklikheid in SA en res van die wêreld. Die missiel-aanval op Siriese lugmagbasis was gebaseer op vals mediaberigte. Daar is tot op datum net geposeerde foto’s van White Helmets, wat sonder beskermde klere met sogenaamde Sarin-gasslagoffers werk. Net vroue en kinders wat alleen by huise geslaap het, was slagoffers wat gesterf het.

Uit my geskrif sover, al klaar probleme uitgewys nl net foto’s van sosiale media gestuur aan hoofstroommedia (hoorsê), geen beskermde klere en net vroue en kinders wat gesterf het? Dit klink soos 2013 herhaal ... 'n Sweedse mediahuis glo dat hul dood is agv oordosis verkeerde dwelms.

My postulasie, sg hulporganisasies se pakhuis vir insekdoders was getref en brand het gifgasse versprei, daarom dat sg dokters en Wit Helms slagoffers kon hanteer sonder beskermde toerusting vir Sarin-gasaanval.

Ons het nie Vals Nuus daagliks nodig van media-groepe nie. As ek vir myself afleidings kan maak, kan redakteurs nie ook vrae stel nie? Daarom koop ek nie meer koerante nie en is by internasionale media ingeteken, wat nuus vanaf tonele gee. 

Hans Richardt 

 

The post Vals nuus van media grootste bedreiging vir wêreldvrede in nuwe millennium? appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20660

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>