U word hartlik uitgenooi na die boekbekendstelling van Ill at ease deur Francois Verster op Saterdagoggend van 11:00 tot 13:00 op 14 Junie in Welgemoed. Francois Bloemhof sal in gesprek met die skrywer wees.
Adres: Hofmeyrstraat 25, Welgemoed, Kaapstad
RSVP by Riëtte by 0832727239
The post Uitnodiging: Boekbekendstelling van Ill at ease deur Francois Verster in Welgemoed op 14 Junie 2025 first appeared on LitNet.
The post Uitnodiging: Boekbekendstelling van <em>Ill at ease</em> deur Francois Verster in Welgemoed op 14 Junie 2025 appeared first on LitNet.