Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21831

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal

$
0
0

Erkenning: Steve Johnson op Pixabay

As jy in graad 9 is, weet jy seker nou al wat die sinonieme vir "spanning" en "stres" in die eksamentyd is: "Ma" en "Pa". Laat Zelda Mans se gratis Afrikaans Huistaal-oefenvraestel daardie angstigheid bedaar, jou help om goeie punte te behaal én weer goeie gesinsverhoudinge te beleef (onthou ook dat "Ma", "Pa", "spanning" en "stres" totaal verskillende soorte selfstandige naamwoorde is, maar nie sinonieme van mekaar nie).

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal

The post Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21831


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>