Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21634

Ek wil

$
0
0

Foto: Canva.com

  • Waarskuwing: Die taalgebruik in die gedig mag lesers ontstel. In hierdie teks kom pejoratiewe terme voor wat deur lesers as aanstootlik en beledigend ervaar mag word. Hierdie terme word in die konteks, soos uit persoonlike ervaring beleef is, aangewend. Lees op eie risiko.

ek wil kaalgat buite hardloop
en homofobe se poeste skree
ek wil my liggaam oopsny
en wys dat ek nie met vigs rondloop nie
ek wil my naam op my rug uitkerf
en vir almal wys dis nie:
moffie, moffie-vriend, meisa en yes girl! nie
ek wil op elke godsman se skoot gaan sit
en hulle my hart en menslikheid wys
ek wil almal voor God laat sit
en hulle Hom laat vra of ek
enigsins betrokke was
toe Hy my geskape het

The post Ek wil appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21634

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!