Dit blyk dat omtrent almal wat kan lees en skryf en tel, van mening is dat hulle rasioneel en logies kan dink. Te oordeel na die ellendige toestand van die mensdom, is dit klaarblyklik nie die geval nie.
CM
The post Onoordeelkundig appeared first on LitNet.