Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21138

Balans tussen "regte" en verpligtinge

$
0
0

Die Suid Afrikaanse “buzz” woord deesdae is “regte”:

Reg op lewe

Reg op skoon water

Reg op opvoeding

Reg op behuising

Reg op spoelriolering

Reg op werk

Reg op staking

Reg op protes

ens, ens.

Met sy opstel van die bewoording vir die VVO-manifes, het genl Jan Smuts ook geskryf: “I find our modern emphasis on 'rights' somewhat overdone and misleading ... It makes people forget that the other and more important side of rights is duty. And indeed the great historic codes of our human advance emphasised duties and not rights ... The Ten Commandments in the Old Testament and ... the Sermon on the Mount ... all are silent on rights, all lay stress on duties.” (Antony Lentin, 2010, Jan Smuts - Man of courage and vision, p 144)

Met die huidige situasie hier in Suid-Afrika dat alle “regte” gratis en sonder enige verpligtinge aan die kant van die ontvanger daarvan, deur die staat verskaf moet word, al geskied dit tot nadeel van ander se regte, soos bv die regte van die blankes; algemeen geraak.

En soos nukkerige kinders, indien dit nie onmiddellik verkry word nie, tot geweld en vernieling van eiendom oorgaan.  In SA is daar geen kultuur in die siening dat “regte”  sekere gepaardgaande verpligtinge vereis om ’n balans aan die konsep van “regte” te handhaaf; ook een van die redes dat SA ’n gefaalde staat is.

 

The post Balans tussen "regte" en verpligtinge appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21138

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>