Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20665

Woord van die jaar 2021: Die inskrywings

$
0
0

LitNet het ons lesers gevra: Wat is 2021 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel of die heersende gesprek saamvat?

Die kompetisie het gesluit. Hier is die inskrywings wat ontvang is:

  • anti-inenters, Tanja Kemp
  • antivakser, Jessica Smith
  • bioborrel, Hester Eckleben
  • deursettingsvermoë, Elza Smal
  • droogtehulp, Rolene Oosthuizen
  • ekonomie, Wilhelm Wessels
  • entstof, Anneke Langner
  • entstofsertifikaat, Barend van der Merwe
  • golf, Franco Colin
  • grendeltyd, Anna-Marie Groenewald
  • inent, Amanda Groenewald
  • inent, Y Annalies
  • inenting, Ryno Eksteen
  • inentings, Christo Meyer
  • inperkberserk, Jak
  • jab, Amanda Ahave De Meillon
  • koalisie, Abraham van Zyl
  • koalisie, Johan Diedericks
  • koningmaker, Sunita Keyser
  • kopskuif, Suzel
  • lewensbeloop, Norman Halder
  • maskers, Thea Moller
  • mutasie, Susan van den Heever
  • omikron, Paula Hartzenberg
  • omikronvariant, Eldridus
  • onsekerheid, Jooste
  • ontkenner, Koos Holtzhausen
  • ontmasker, Luan Staphorst
  • plundering, Linette Eloff
  • reisbeperking, Koos van Huyssteen
  • rooilys, Annora Eksteen
  • tienling, Elsa van Rooyen
  • vaksiene, Neo Mehlomakulu
  • vaksineer, Annelie van Renen
  • vaksineer, Erna
  • vaksineer, Mana Wessels
  • variant, Dayne Nel
  • variant, Sidney Gilroy
  • verhogings, Morne du Preez
  • virus, Estha Singeling
  • vuisvoos, Christelle Buys
  • Zondo-kommissie, Stephan le Roux

LitNet sal R1 000 toeken aan een woord, die sterkste inskrywing volgens LitNet se redaksie. Indien die gekose woord van die jaar deur meer as een persoon ingeskryf is, sal die wenner deur middel van ’n gelukstrekking bepaal word.

The post Woord van die jaar 2021: Die inskrywings appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20665

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>