FW de Klerk se afsterwe op 11 November 2021 het aggressiewe en verbitterde kommentaar ontlok wat wys hoe hy as politieke figuur sy vyande saamgesnoer het in hul misnoeë oor sy bydrae tot Suid-Afrika. In die podsending kyk ons op meer komplekse wyse na De Klerk, en die laaste Rubicon wat hy nie kon oorsteek nie. Wat is die uitdaging wat sy nalatenskap aan ons as Suid-Afrikaners stel?
The post Die uitdaging van FW de Klerk se nalatenskap appeared first on LitNet.