LitNet: Jou universiteit van die toekoms
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to read this newsletter online. The post LitNet: Jou universiteit van die toekoms first appeared on LitNet.The post LitNet: Jou...
View ArticleTheo Kleynhans: Ons kon saam deur trane lag vir die (soms absurde) lewe
Theo Kleynhans deur Ilza Roggeband, hartjie deur Susana Cipriano van Pixabay Karen van Loggerenberg Theo was my beste maat deur matriek, en my matriekafskeid-date. Groot gees. Ons het gedigte en...
View ArticleNew from Kwela: A Love that Heals by Cathrine Phiri
Thandaza was abandoned as a baby in Mamaolo, south of Polokwane, and adopted by a woman she calls her gogo. Thandaza’s dream is to build a better life for them so she decides to move to Johannesburg...
View ArticleJosef
Foto: Canva Josef Josef was die laaste van ’n werpsel. Oortrek met vlooie. Vel en been, met hare wat in alle windrigtings gestaan het. Sniffles. Onderontwikkelde longe. Onaansienlik. Die veearts het...
View ArticleLong Drop Kock
Foto: Canva Long Drop Kock Long Drop Kock ry Kakamas-Wes se nagwa vol “oh, what a mess” ’n Klip skiet ’n gat Dit lek toe al pad Die dorp word vermy soos die pes!The post Long Drop...
View ArticleVrouehart
Foto: Canva Vrouehart Daagliks fluister ek selfs al staan my wêreld op sy kop hart-hou-aan-klop As die kat op die stoof sit en ek nie meer woorde vind om te bid hart-hou-aan-klop wanneer die dade van...
View ArticleTot hier
Foto: Canva Tot hier Veertig jaar gelede het ek tot by Jimmy se huis gegaan. Hy het gehuil. Nie oor sy siekte nie. Oor my koms. Nog nooit, het hy gesê, het ’n baas tot hier gekom nie. Ek het gedink aan...
View ArticleWit ink
Foto: Canva Wit ink Wit papier is beter geselskap as die sinnelose gebabbel van nuwe vriende vasgewerk op oulap. Ek verkies die kras gegrif van ’n pen al het die ink lankal opgehou met dribbel. Die...
View ArticleNuut van Tafelberg: Bobbob die robo-meerkat en die brandbekbobotie deur...
Terwyl Ali, Mieke en Lena lourierblare teen Tafelberg soek, kom hulle op ’n gloeiende oranje klippie af. Daar hoog bo Kaapstad ontmoet hulle vir BOBBOB, en so begin ’n opwindende avontuur deur die...
View ArticlePasverskyn: Tobie deur Chris Vorster
Titel: Tobie Skrywer: Chris Vorster ISBN: 9781485315995 Uitgewer: Protea In hierdie biografie (met outobiografiese neigings) gesels Tobie Cronjé in eenvoud – alhoewel soms diep filosofies – oor sy...
View ArticleMotorrepubliek: ’n Ry-indruk van die Toyota Hilux 2.8 GD-6 4x4 Legend 6AT MHEV
Vir elke keer wat Mike Schutte by ’n kroeg instap, wag daar reeds ’n Porsche 911-ontwerper wat na die onderkant van sy glas staar. Oorkant hom sit sy Toyota Hilux-eweknie, peinsend en baardvrywend....
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2026: ’n onderhoud met Frank Opperman en Margit...
Margit Meyer-Rödenbeck en Frank Opperman (Foto: Gys Loubser) “Hoe smag ons nie almal na meer tyd nie! Tyd om te doen, te leer, te lewe, te ervaar. Tyd, daardie skaars kommoditeit. Daar is tyd, altyd te...
View ArticleOm Hobhouse te onthou – 100 jaar later
Bespreek by Webtickets Pasifis. Humanis. Feminis. Fluitjieblaser. Hardekop. Kanniedood. Dít is Emily Hobhouse. Vanjaar, ’n 100 jaar ná haar dood, het The Story Of Emily-museum besluit om haar...
View ArticleUitnodiging: Geloof in God is poësie deur Danie van Zyl
Turksvy Publikasies en die Ampieteater nooi u na die bekendstelling van Geloof in God is poësie deur Danie van Zyl. Danie van Zyl sal in gesprek wees met Daniel Hugo. 16 Oktober 2026 Murraystraat 11,...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2026: Ons is nog hier, ’n sielkundige toutrek...
... Ek doen ’n beroep daarop dat ons nie van moeilike onderwerpe sal wegskram nie, maar juis die kunste sal ondersteun wat ons uitdaag om sulke temas waagmoedig te konfronteer. ... Die Toyota...
View ArticleGoudveld Hoërskool se eerstespankaptein onthou Theo Kleynhans
Theo Kleynhans deur Ilza Roggeband, rugbybal deur Clker-Free-Vector-Images van Pixabay Ek en my Goudveld Hoërskool-liefde en -bruid het, soos gewoonlik elke langpouse by mekaar gaan sit om kosblikke te...
View Article’n Matriekvriend van Goudveld Hoërskool onthou Theo Kleynhans
Theo Kleynhans deur Ilza Roggeband, selfoon deur OpenClipart-Vectors van Pixabay Theo was net in 1984 matriek in Goudveld. Hy het van ons “vyandskool” Gimnasium oorgekom Goudveld toe. Dit moes baie...
View ArticleGewildste plasings op LitNet: 7 tot 13 Oktober 2026
Die boek-grafika op die prent is beskikbaar aan Canva Pro-gebruikers, en word hier gebruik volgens Canva se lisensie-ooreenkoms. Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 7 tot 13...
View ArticleMore than just a festival: Generations, language and belonging in Afrikaans...
Abstract Afrikaans arts festivals occupy a distinctive position within South Africa’s cultural landscape. Beyond providing entertainment and opportunities for artistic consumption, these festivals...
View ArticleMeer as net ’n fees: generasies, taal en verbondenheid in die Afrikaanse...
Meer as net ’n fees: generasies, taal en verbondenheid in die Afrikaanse feeskultuur Martinette Kruger, Toerisme Navorsingseenheid, Noordwes-Universiteit LitNet Akademies Jaargang 23(3) ISSN 1995-5928...
View Article